30% af Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Hoedspruit Akkommodasie by The Island River Lodge | LekkeSlaap
+37
+37

The Island River Lodge

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R1 400 R980 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moriah Deel 54, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 4

Beskrywing

The Island River Lodge is op 'n privaat eiland in die middel van die Blyderivier geleë. Dit is omring deur inheemse bome en dig plantegroei.

Verblyf word in 8 eenhede met slaapplek vir 16 gaste aangebied. Daar is 2 gemeenskaplike kombuise wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Elke eenheid het of 'n berg-uitsig of 'n rivier-uitsig.

Geriewe sluit in 'n swembad, 'n boma-area, braaigeriewe en 'n eetarea op die dek. Doendinge in die omgewing sluit in staproetes en voëlkyk met die gewone boskraai, visuil, visvanger en menigte ander voëls te sien. Dié unieke Eden bied die moeë reisiger die perfekte kombinasie van wilde bosveld en rivierwater.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir The Island River Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Moriah Deel 54, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink The Island River Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Langtermynverblyf-aanbod 30% af
Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R1 400
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 400
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moriah Deel 54, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAh5ax0q563El7ZU6PDLI8qkRHesiAdWpOq77CiUoEN075Wd84d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Portion 54 Moriah Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.403381287825 30.820223522278
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za