Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Jade 319

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Rush-weg, The Jade 319, Paardevlei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Jade 319 is 'n selfsorgwoonstel in 'n landgoed in Somerset-Wes. Dit word met skilderagtige berge omring en is naby die Paardevlei-vleilande en Strand.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel geskik vir 2 gaste, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix in die leefarea. Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n eetarea. Daar is gratis WiFi met rugsteunkrag, 'n gasoondjie, kampketel, noodligte en 'n aangewese onderdakparkeerplek.

Gaste het toegang tot die landgoed se leefstylsentrum wat met 'n gemeenskaplike swembad, speletjieskamer, kinderspeelarea en 'n gelisensieerde restaurant spog. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe en gaste kan die wynplase, restaurante en besienswaardighede in die area verken.

Slaapplek

’n Bespreking by The Jade 319 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • New Rush-weg, The Jade 319, Paardevlei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Rush-weg, The Jade 319, Paardevlei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA995d7c9438bf648c812e6934ce1e7093b8f635e4a88c2bda6b968e97915ab1281a311b728e9f18ba2a7e1f35552e79060f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) New Rush Road 319 The Jade, Paardevlei Precinct 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.094011958744 18.813785754332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem