The Jaxon Inn
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longleat-laan 193, Chartwell, Fourways, 2055, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Jaxon Inn is in die Chartwell-bewarea in Gauteng geleë en bied gerieflike verblyf aan gaste wat 'n oornagplek soek.
Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die gastehuis beskik oor 'n oopplan-kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en gasstoof toegerus is. Daar is ook 'n formele en stylvolle leefarea. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
The Jaxon Inn is langs 'n perdrylandgoed geleë. Die Bewarea is die tuiste van wilde witgesig fluitende eende, Egiptiese ganse en talle watervoëls, om net 'n paar te noem.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Longleat-laan 193, Chartwell, Fourways, 2055, Gauteng
Sien meer verblyf in Chartwell Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longleat-laan 193, Chartwell, Fourways, 2055, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom