LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53
Selfsorg in Barrydale

The Karoo Moon Motel   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Tennant Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Karoo Moon Motel is een van die oudste huise in Barrydale en is deel van en aangrensend aan Diesel & Crème. Die Motel bestaan uit twee eenhede wat ook as 'n geheel bespreek kan word met slaapplek vir altesaam 5 gaste. Die gebou is liefdevol gerestoureer met binnenshuise kaggels en 'n buitebraai-area met pragtige uitsigte oor die berge rondom Barrydale.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Phil V
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely visit again. Was wonderful, enjoyed the stay a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Earl J
Saam met lewensmaat
5.0
Love the rustic vibe. Perfect first stopover for our honeymoon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Louis M
5.0
Beste ooit. Fantastiese kamer! Vars gefilterde koffie en melk.
Sep 2026
Beatie D
Gesin met klein kinders
5.0
Stylish and comfortable. We had an amazing stay at the Karoo Moon Motel - Suite. The place is very well designed, with intriguing and s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
André D
Saam met vriende
5.0
Comfortable, pleasant, beautiful. We loved the 'Africana' feel. The decor and attention to detail were most beautiful. My Dutch guests ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 165

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 2 Tennant Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Karoo Moon Motel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Tennant Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNDVkZTNjLTVkNzktNGQ4MC05MjMyLWQ1MGUxNzMyYzQxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 2 Tennant Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.905942885141 20.715331659069
Soek in 'n groter streek