Elandsvallei Akkommodasie by The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge | LekkeSlaap
+117

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Salmari F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmari F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustigheid,

Vriendelike ontvangs. Asemrowende natuurskoon. Die eenheid was pynlik netjies en skoon. Die waterval is natuurlik 'n "moet sien"!

Fred M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Ontvangs was uitstekend, aangenaam. Verblyf was eersteklas. Vriendelikheid en diens onverbeterlik.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's terugvoer

Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Kingfisher Lodge.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Karlien N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig pragtig, diens uitstekend!

Die eienaars en personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam, die kos is heerlik! Verblyf is skoon en mooi!

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's terugvoer

Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Kingfisher Lodge.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Danie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel.

Rustig, gasvry, pragtige omgewing en heerlike kos.

Juanita S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, gasvrye personeel en rustig!

Dit is een van die mees netjiese plekke, ongelooflik stil, pragtige plaasatmosfeer, mooi in die chalets, dit is net 'n plek, wat weer en weer aanbeveel kan word! Dit is 'n voorreg om so lekker te kon bly! Hul kos, was ook perfek! Dankie.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's terugvoer

Pragtige gaste, julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Kingfisher Lodge.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Fredericka (elize) K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredericka (elize) K
Saam met vriende

Vrede.

Baie vriendelike en gasvrye mense, netjiese oornag fasiliteite met 'n asemrowende uitsig en pragtige sonsondergange oor die foreldamme.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's terugvoer

Was so aangegaan om sulke pragtige gaste te kon onthaal. Altyd welkom.

Vriendelike groete.
Elsabe
Kingfisher Lodge

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Alida V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n asemrowende wegbreek na 'n rustige plekkie in die bos.

Ons gaan definitief weer van die geleentheid gebruik maak om vir 'n ruskansie weg te breek na Kingfisher Lodge. Die hele ervaring vanaf aankoms tot en met ons moes terugkeer, was werklik heerlik en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Helena S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en pragtige natuurskoon.

Behalwe vir die vriendelike diens bied die lodge ook 'n geleentheid om in die natuur te wandel en die waterval van verskeie kante te besigtig.

Juan M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place. Breathtaking views. Friendly staff and owners.

See stars.

Jackie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie H
Saam met vriende

Perfeksie.

Ongelooflike vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjiese terrein en eenhede en asemrowende uitsig vanaf Walkers Killer. Die klim na die waterval was definiteif die moeite werd.

Alet V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, heerlike verblyf.

Pragtige chalets met asemrowende uitsigte. Gasvryheid was spesiaal en jy is lus om gou weer daar te gaan kuier. Vlieghengel is opwindend en damme is pragtig onderhou. Groot Jacuzzi-bad in die kamer was 'n absolute luukse! Ideaal vir 'n heerlike romantiese naweek!

Kevin D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys weg van alles!

Dit was die eerste keer dat ons hierdie onderneming besoek het, so ek was nie seker wat om te verwag nie. Ek het dit bespreek op grond van die goeie resensies wat ek gesien het. Die resensies was akkuraat met die beskrywing van die standaard van die onderneming omdat dit rustig, skoon en goeie waarde vir geld was. By ons aankoms was ons aangenaam verras oor die skoonheid en rustigheid van die plek. Die eienaars was super vriendelik en behulpsaam en die lodge was goed toegerus en skoon. Alles in ag genome, was dit 'n wonderlike verblyf, wat soveel gedenkwaardiger maak is, dat ek een middag 7 forelle gevang het. Baie dankie julle.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A piece of paradise off the beaten track!

It was the first time we visited this establishment so I was not sure what to expect. I booked it based on the good reviews I saw. The reviews were accurate in describing the standard of the establishment in that it was peaceful, clean and good value for money. When we arrived we were pleasantly surprised at the beauty and tranquillity of the place. The owners were super friendly and helpful and the lodge was well equipped and clean. All in all it was a great stay, made so much more memorable given that I caught 7 trout in one afternoon. Baie dankie julle.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's terugvoer

Die mees aangenaamste gaste wat ons hier ontvang het. Altyd welkom by Kingfisher Lodge.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Sandra K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om net te ontspan!

Die omgewing is asemrowend en die kliëntediens goed. Ons het heerlik ontspan en gekuier.

John T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Enkelreisiger

Very relaxing, total peace and quiet.

See stars.

Andre C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Gasvryheid is tops en 'n verkwikking vir sie siel.

Johan H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende fasiliteite en baie gesellige atmosfeer in die restourant.

Ons Paasnaweek het wonderlik verloop deur Kingfisher as ons basis te gebruik vir die rondkuier tussen al die omliggende dorpe. Dit was baie lekker om ook die restourant te gebruik vir al die etes wat ons nie self versorg het nie. Ek glo indien ons wou visvang sou die naweek selfs beter gewees het! Ons sal Kingfisher met gemak aanbeveel vir enigiemand wat tussen Machadodorp en Waterval Boven wil oorbly en ons sal definitief weer daar aandoen. Volpunte aan Elsabe, Vic, Cathryn, Gary en Tom vir die uitstekende gasvryheid. Ek is spyt dat ons nie eers tyd gehad het om die waterval te sien nie en sal definitief terugkeer daarvoor.

Izanri L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful Weekend away!

Lovely stay! Welcoming hosts, delicious food, crackling fires, beautiful scenery, worth-your-while waterfall hike and homey all-you-need cottages. Everything adds up to a perfect romantic weekend away! We will definitely see you again.

Harry V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede, natuurskoon gasvry, puik.

Goeie ligging, grondpad begaanbaar vir voertuig met grondvryhoogte in nat seisoen. Heerlike verblyf in goeie eenhede, baie goeie restaurant met knap sjef. Goedkoper en baie lekkerder om daar te eet as om als saam te piekel. Bou so voort.

Panga Kiti K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Panga Kiti K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unbelievable.

Ek het elke oomblik geniet tot die dag van die reën, die mense is so vriendelik, kon dit nie glo nie, en op 'n plaas nogal.

Avon R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Avon R
Saam met vriende

Rustig.

Baie lekker, goeie ligging, asemrowende uitsig.

Michelle W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Gesin met tieners

Rusplek vir jou siel.

Uitstekende gasvryheid en waarde vir geld.

Phillip M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ontvangs was warm en opreg. Die plaas het my verbaas met die natuurskoon en pragtige waterval. Die kos is vars en absoluut fantasties. Dankie weereens Kingfishers.

Christiaan E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan E
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, 'n stukkie hemel op aarde.

Die warm ontvangs het ons gou tuis laat voel. 'n Pragtige plek vol natuurskoon, waar jy kan ontspan en jouself weer kan vind. Sjef Tomas het gesorg vir uitstekende kos. Dit was vir seker waarde vir geld, ek sal dit aanbeveel. Ons sal definitief weer gaan.

Lou B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou B

Ontspannend.

Sien sterre.

Yolandi V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat enige gejaagde lewe nodig het.

Mens vergeet soms in watse gat jy jouself bevind deur die gejaag van die lewe tot jy op 'n plek soos Kingfisher Country Cottages kom en dan waardeer jy weer die menslikheid, die warmte en omgee van tannie Elsabe en staf. Die skoonheid van die natuur en net die geleentheid om die werklik belangrike dinge in die lewe te ervaar. Hoop om sommer gou weer daar te gaan kuier.

Valeria S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valeria S
Saam met vriende

What an absolutely amazing place. Such a wonderful setting and so relaxing. We simply loved it.

Its a very beautiful and relaxing setting.In nature and very relaxing. There is a beautiful Waterfall that you can walk down to and this was a wonderful walk.

Chris G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Sal vir seker weer besoek in toekoms.

Gunther C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gunther C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great people and awesome venue. Will be back soon and often.

Absolute heaven, thank you Kingfisher.

Rae C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae C
Gesin met klein kinders

Wat 'n ongelooflike fonds.

Die lodge is fantasties. Dis beter as die advertensie. Ons is aangenaam verras, Sal gou weer teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What an amazing discovery.

This lodge is just fantastic. The advertisement does not do it justice. We were pleasantly surprised. Will definitely be back very soon.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Petrus L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus L
Gesin met tieners

Mooi omgewing en baie lekker gebly.

Het baie lekker gekuier en geslaap. Die uitsig is asemrowend.

Marnus V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Personeel baie gasvry. Lekker gekuier en gerus.

Raymond P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We had a very warm welcoming, we felt as if we had been going there for years. Facilities were top notch and well maintained. A wonderful weekend getaway.

Chris J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en plek. Ons is so vriendelik verwelkom en sal dit aanbeveel vir almal, sal vir seker weer gaan.

Dit was vir seker waarde vir geld, ongelooflik lekker ontspan en lekker gaan stap, veral die watervalle is so baie mooi.

Fanie N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels in die natuur met die vriendelikste mense en met pragtige, netjiese, skoon verblyf.

Ons is baie spesiaal en vriendelik ontvang. Alles is aan ons verduidelik hoe dinge werk by The Kingfisher. Verblyf gereed met die nodige hout by jou kaggel en braai. Die wonderlikste van die naweek is die eerlikheidsboek wat ingevul word deur jouself indien jy enige iets uit die winkel neem of by die kroeg geniet. Het altyd van sulke plekke gehoor, maar dit hier ervaar. Zirkea en Gary was die naweek aan diens. Vriendeliker twee mense sal jy nie kry nie. Hulle het lekker saam met ons die rugby gekyk. Die sjef het vir ons hoender op die spit voorgesit wat heerlik was. Almal wat daar tuisgegaan het Saterdagaand het lekker saam gekuier. Die hooflodge is pragtig met sy restaurant en kuierarea. Ek was bevoorreg om 'n hele paar Forelle te kon vang nadat Zirkea vir my die geluk gebring het. Ons het as vreemdeling gegaan, maar kan jou verseker ons het soos deel van die familie gevoel toe ons moet teruggaan. Baie dankie aan al die personeel van die lodge wat jou altyd op jou gemak laat voel het. Ons het 'n baie spesiale naweek by julle deurgebring en ons sal enige iemand aanbeveel om julle lodge te besoek. Niks is vir die gasvrouens en gashere te veel nie. Ons bespreek binnekort weer om ons kinders te gaan wys die hemel bestaan wel op die aarde. Nogmaals dankie en sterkte. Sien binnekort weer.

Renaldo F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsigte, mooiste waterval en vriendelikste diens, van die eerste minuut tuis gevoel.

Sien sterre.

Natasha B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met vriende

Rus vir die siel en lekker ontspan.

Pragtige lodge. Heerlik ontspan en net lekker uit die dorp gekom. Sal definitief weer gaan.

Isella B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker!

Pragtig, netjies, rustig en ongelooflike vriendelike diens ontvang!

Hannelie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met pragtige uitsigte.

'n Baie mooi en rustige omgewing. As jy nie lus is vir kos maak nie, kan jy smul aan heerlike kos voorberei deur die inwonende sjef.

Melani P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om jou tuis te laat voel.

Pragtige plek met vriendelike mense wat gereed staan om jou tuis te laat voel.

Des D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des D
Gesin met klein kinders

Skoon, veilig, netjies en baie rustig.

Sal definitief weer teruggaan. Baie lekker.

Jaco B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspannende en kalmerende uitwerking liggaam en siel!

Dankie vir julle warm gasvryheid. Dit was 'n ongelooflike naweek en ons sal dit definitief aanbeveel vir oud en jonk. Mag julle geseën word op hierdie stukkie hemel op aarde plekkie van julle.

Julie G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties!

Wat 'n wonderlike ervaring om te kon deel in die pragtige natuurskoon. Zirki en Elsabe se gasvryheid het ons kuiertjie nog meer spesiaal gemaak, ons is absoluut op ons hande gedra. Dit was wonderlik om omring te wees deur soveel skoonheid en prag en die warm gasvryheid te kon ervaar. Ons sal beslis weer gaan.

Ferdi H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend skoonheid met huislike, maar tog professionele gasvryheid.

Pragtige natuur skoon met 'n pragtige waterval. Verblyf baie netjies met vars skoon linne ten volle toegerus. Uitsig asemrowend. Baie natuurlewe en uitstekende voëllewe. Pragtige veld plantjies en blommetjies. Mooi goed onderhoude damme. So veel pragtige foto-geleentheid. Heerlike, smaaklike kos van restaurant. Beslis waarde vir geld. Absolute onverbeterlike gasvryheid. 'n Besliste gunsteling rustige, stil stukkie hemel op aarde.

Mari S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Die hele ondervinding was fantasties. Plek is baie mooi, eienaar baie gaaf. Is gratis koek en tee aangebied met aankoms. Sal definitief weer gaan en die keer langer as een nag. Die moeite werd!!

Pieter V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie paradys binne gerieflike bereik van GP met ongelooflike gasvrygeid en goeie diens! Sommer dadelik tuis gevoel!

Die asemrowende natuurskoon, vars lug en rustigheid was genesend! Die nuwe eienaars se passie en entoesiasme trek deur na hul omgee en gasvryheid. Beslis 'n paradys waarheen ons weer wil gaan. Die akkommodasie en geriewe is pas oorgedoen en baie keurig gedoen. Die chalets is puik, skoon, netjies, gediens en volledig toegerus. Die foreldamme is vol en die toerusting te huur in 'n goeie toestand. Visvang is ook beskikbaar vir die kinders in die "papgooi-dam". Pure plaasatmosfeer met beeste, skape, donkies, ganse, honde en wild. Die perdestal is reeds gebou! Die lodge is ook hondvriendelik! Beslis die moeite werd! Hoogs aanbeveelbaar!

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's terugvoer

Baie dankie Pieter, vir julle uitstekende resensie van ons plekkie. Ons waardeer dit baie.

Ons kan ook nie wag om julle weer hier te ontvang nie. Bring volgende keer jou maatskappy vir 'n naweek weg, of net die familie, maar hier is julle altyd welkom.

Zirkea en Gary, Elsabe en Vic.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Annerene P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek, sal vir seker weer daar wil bly.

So lekker rustige atmosfeer met vriendelike mense by ontvangs.

Helmien S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Uitstekende gasvryheid. Baie goed toegerus met die mooiste uitsig.

Charmaine D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, friendliest hosts.

What a beautiful, beautiful spot! I recommend it to anybody, we will certainly be back. Such friendly hosts.

Ferdi P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustige omgewing waar jy lekker kan uitspan.

Die diens van alle personeel is puik, jy voel dadelik tuis met 'n baie mooi omgewing. Word aanbeveel vir pare, familie en vriende.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's terugvoer

Beste Ferdie,

Baie dankie vir die terugvoering, dit word sommer baie waardeer! Ons gaste is amal wonderlike mense wat die natuurskoon opreg kan wardeer.

Dit was spesiaal om julle hier by Die Kingfisher Lodge te kon huisves, en hoop om julle sommer weer gou te sien.

Groete,
Die Kingfisher spannetjie

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Phil L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Phil L
Saam met eggenoot / lewensmaat

You don't have to be a fisherman to enjoy this little piece of paradise!

From the time we arrived until we left, we were living in a dream. The setting is out of this world and caters for fishermen and "others" to the full. Gary and Zirkea made us feel at home and nothing was too much trouble for them. Tom (chef) prepared a trout meal for us and even took it upon himself to clean all the fish that I caught. Apart from the four trout dams there is also a "wild" dam teeming with juvenile full-scale carp. The waterfall walk is also a must and doesn't require any extraordinary fitness level. The close proximity to Jozie also makes this place attractive for weekend getaways. I will be back during the year for a "boys'' fishing break. Keep those dams stocked, you guys. Good idea to check before you go, whether "catch and keep" is in force due to hot weather! Good luck with all your ideas and plans to uplift the property to increase our comfort.

Blackie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige natuurskoon. Genoegsame damme vir Forelhengel. Gras en bome om die damme is kort gesny en pla nie hengel nie.

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge's terugvoer

Baie dankie Blackie en Karin, vir die terugvoering. Ons waardeer dit sommer baie.

Dit was baie lekker om julle te ontmoet, en ons hoop ons sien julle sommer weer gou.

Die visvang het net beter geword, na julle ongelukkig klaar weg was, en Thomas die chef)moes hulle of bak, of skoonmaak vir die gaste om huis toe te vat. Daar was 17 in totaal gevang net na julle weg was.

Net jammer Blackie het nie een gevang nie. Volgende keer

Groete

Zirkea

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R36, Watervalplaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxTCsacFpAfXGvGPhKhYKopMP2qysZiChfWBrFIPpPTAktJKsZ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 R36 Waterval Farm 1170 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -25.567905 30.346427
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za