The Kings Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Kings Lodge is een van die oudste bakens in 14de Laan, Northcliff.

Die Kings Lodge het 4 B&B-kamers wat in totaal slaapplek bied aan 11 gaste. Elke en suite-kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin. Alle kamers het gemaklike beddens, 8 kanaal-DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, verwarmers en plafonwaaiers. Op die perseel is daar twee swembaddens, draadlose internet-toegang, veilige parkeerplek en buite braai-areas.

Die Kings Lodge is naby die MTN-kantoorgebou, Rand Park Gholflandgoed, Coca Cola Dome, Flora Hospitaal, sowel as winkelsentrums, skole en sport-venues.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Kings Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za