LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+37
Gastehuis in Northcliff

The Kings Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 95 14th Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Kings Lodge is een van die oudste bakens in 14de Laan, Northcliff.

Die Kings Lodge het 4 Bkamers wat in totaal slaapplek bied aan 11 gaste. Elke en suite-kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin. Alle kamers het gemaklike beddens, 8 kanaal-DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, verwarmers en plafonwaaiers.

Op die perseel is 2 twee swembaddens, WiFi, veilige parkeerplek en buite braai-areas.

Die Kings Lodge is naby die MTN-kantoorgebou, Rand Park Gholflandgoed, Coca Cola Dome, Flora Hospitaal, sowel as winkelsentrums, skole en sport-venues.

Ongelukkig word geen ontbyt meer bedien nie. Daar is nie kragopwekkers tydens kragonderbrekings nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Christa H
5.0
Netjies, veilig en skoon. Ek het lekker gebly. Die blyplek was skoon en is elke dag gediens, en die personeel was baie vriendelik, veral Robert. Ek mo...
Sien meer
Feb 2026
Wilhelm S
4.8
Aangename omgewing, goed versorg en goeie diens. Verblijf was baie gerieflik.
Aug 2026
Noel W
Saam met lewensmaat
4.6
We were comfortable and relaxed. The staff were professional and pleasant to deal with. It was clear that the lodge has been through so...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Frik K
Besigheidsreis
4.4
Lekker naby aan die venue waar ek die vergadering moes bywoon. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.
Aug 2025
Nericha D
Saam met lewensmaat
4.2
OK for an overnight stay. Assistance was great! Room very clean but very old and basic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 95 14th Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink The Kings Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

95 14th Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c10117209d4837d588ee1baf6fc7da2739302bd880663a0bea15371aa261fb670fff81fec6b475fe7f472a27d0504cab376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 95 14th Avenue Northcliff 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.150664797726 27.947633663283

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang