LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lily House | LekkeSlaap
+24

The Lily House

4 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lily House is in Hermanus geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 4 gaste elk. Die gesinskothuis het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ruim leefarea en 'n sitkamer met 'n TV. Die eetkamer het oorgenoeg sitplek vir gaste om saam hul maaltye te geniet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Dit bied toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe en die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel.

Die tweede eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer is op versoek beskikbaar en het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel.

Elke eenheid het 'n TV met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Lily House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lily House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEJTQaYTk0sp8wT34ZDqdvItvGJcQqLVzSYJNVt2lxNwkqSBlbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Disa Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.415367 19.235125
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!