The Links Corporate Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Links Corporate Guest House is op die Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria. Dié gastehuis bied ‘n ongelooflike uitsig oor die gholflandgoed, meer en tuin.

Daar is 3 kamerkategorieë en elke kamer het ‘n koningingrootte-bed. Elke kamer het ook ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, ‘n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ‘n digitale kluis, ‘n telefoon, WiFi en lugversorging.

Die perseel bied ‘n fliekteater, swembad, kroeg en konferensiegeriewe. Persiese tapyte en leerbanke skep ‘n unieke styl. Oorgenoeg veilige parkeerplek is beskikbaar. ‘n Pendeldiens vanaf en na O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ook beskikbaar.

Die naaste mall is The Grove Mall en dit bied ‘n fliekteater, speletjiesarea en ‘n ysskaatsbaan. Doendinge in die omgewing sluit fietsry in Silver Lakes, gholf, inkopies en wildkyk in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Links Corporate Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 485 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za