The Little Flower
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 65, Little Greece 30, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Little Flower is 'n selfsorgwoonstel op die Little Greece-woonstelkompleks se eerste verdieping in Strand. Dié kompleks is net 1 km vanaf die strand en is ideaal geleë vir maklike toegang tot die lughawe, gholfbane en die wynlande. Die woonstel is geskik vir paartjies, enkelreisigers, sakereisigers of klein gesinne.
Let asb. daarop dat dié woonstel in ’n residensiële kompleks is en nie ’n hysbak het nie.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die ligte, helder slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en ander klein toebehore in. Die eetarea beskik oor 'n hout etenstafel met sitplek vir 5 gaste. Daar is 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep in die leefarea.
Die Little Greece-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe. Motorhuisparkeerplek word voorsien.
Die minimalistiese dekor en rustige kleure maak die Little Flower 'n plek om te ontspan.
Slaapplek
’n Bespreking by The Little Flower sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- George-straat 65, Little Greece 30, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink The Little Flower het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Strand Gordonsbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 65, Little Greece 30, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom