Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Flower

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 30 resensies vir The Little Flower
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Morne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Gesin met tieners

Uitmuntend.

Beste ooit. Baie dankie. Dit was heerlik en aangenaam. En aan Mev. C. A. Wareley, uitstekende diens van u af. Regtig die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leslie W
Gesin met klein kinders

Ons het beter verwag.

Die woonstel is veronderstel om 4 mense te kan slaap, maar daar is net een dubbelbed en een bank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Little Flower se terugvoer

Hello Leslie,

The Little Flower verwelkom terugvoer, insluitend konstruktiewe kritiek, aangesien dit nuttig is om ons te help om ons diens te verbeter.

Ons waardeer veral wanneer gaste enige probleme tydens hul verblyf opper. Dit gee ons die geleentheid om, waar nodig, onmiddellik op te tree om te verseker dat ons gaste 'n aangename verblyf geniet.

Soos genoem op ons lys is daar 'n koningingrootte bed (nie 'n dubbelbed nie) in die slaapkamer en 'n slaapbank in die oopplan-area wat in 'n dubbelbed omskep word, wat 'n gemaklike slaap bied vir 'n totaal van 4 gaste.

U resensie word as feitelik verkeerd opgemerk.

Ons waardeer ons gaste en streef daarna om vir hulle die beste ervaring te gee. Dit is jammer dat u bekommernisse nie tydens u verblyf by ons geopper is nie.

The Little Flower
Laurika K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurika K

Dis al wat 'n mens nodig het.

Het veilig gevoel. Naby die see en winkels. Ek en my seun het dit regtig geniet om daar te bly. Die eienaar van die woonstel was baie vriendelik. So een of twee probleempies gehad, maar dit is baie vinnig uitgesorteer. 24 uur sekuriteit. Remote vir die hek waar jy self in en uit kan gaan. Vriendelike mense om jou. Ek beveel hierdie plek definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

The complex has fantasic lighting, complex is quiet and neighbors are friendly. Bedroom curtain is a little too light so the room is never dark as complex light shines in. I would still highly recommend this placr and would visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige gemaklike verblyf.

Ons het basies net slaaplek gesoek omrede mens met vakansie baie op ander plekke kuier en basies net by jou verblyf slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Security lights a hindrance for sleep.

Location to beach is close. Shopping malls are close.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Andries O
Gesin met tieners

Aangenaam met plek vir verbetering.

Kokkerotte en geraas van mede-vakansiegangers was steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C
Enkelreisiger

Lekker geleë vir sake besoeke. Nie vir vakansies nie.

In die industriële gebied geleë. Geen see-uitsig of so iets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon-rose V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon-rose V
Saam met vriende

It was quite a lovely stay. Very cozy and relaxing.

Maybe add bigger pots. Other than that it's an extremely chilled place to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andoline J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andoline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is goed ingerig en alles netjies. Ontvangs en vertrek was baie goed gedoen.

Daar was voor tydens en na vertrek heeltyd kontak en vriendelike weergee van inligting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Lekker gebly en was veilig daar met 'n garage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekker plekkie.

Beveel sterk aan vir 'n lekker vakansie. Baie veilig en netjies als is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanore B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanore B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very accomodating, friendly service.

The hostess went out of her way to make us feel welcome and always checked in to find out how we were doing. We checked in later than eta, but they were accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en voldoende toegerus, maar ligging in nywerheidsgebied is nie bevredigend.

Julle behoort kliënte in kennis te stel dat dit in nywerheidsgebied geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel T
Gesin met tieners

Awesome.

Will recommend everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Little Flower se terugvoer

Dear Lionel,
Thank you for taking the time to write a review. It is much appreciated.
You and your family were wonderful guests and a pleasure to host.

The Little Flower
Tyrone-leigh A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone-leigh A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goeie diens, veilig, het net 'n TV en WiFi nodig, maar verder is dit goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda A
Enkelreisiger

Goed toegeruste verblyf.

The Little Flower bied goed toegeruste verblyf teen 'n bekostigbare prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Libby D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libby D
Saam met vriende

Lekker gerus.

Baie dankie Cheryl en Sharon, baie gou gehelp, lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie uitleg en posisie.

Ons het die netheid en kwaliteit van die toerusting daar waardeer. Al wat ons sleg ervaar het, was die gebrek aan bedside matte omdat dit baie koud was om op die teëls te loop. Die leefarea kan ook doen met 'n groter mat. Verder was die garage-deur baie ongemaklik. Het nie oop gebly wanneer jy dit oopmaak nie. Moes toe 'n stok gebruik om die deur bo te hou terwyl ons 'n spyker op die kant in die kosyn druk om dit daar te hou terwyl jy in- en uittrek. Daar moet in gedagte gehou word dat daar nie 'n hyser is nie, en vir ouer mense kan die trappe na die tweede verdieping waar Little Flower is, dalk 'n challenge wees. Veral soos toe ons daar was, was die trappe die heeltyd op plekke nat en natuurlik glad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis te ver van die strand af.

Daar was vir my gesê om spaarsaam te wees met die krag en water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die eienaar Cheryl gaan uit haar pad om jou so tuis as moontlik te laat voel. 'n Ware Kaapse gasvrou van hoë gehalte en standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for quality time.

Myself and my new husband came to Little Flower for our honeymoon, and, wow, I did not expect the place to be exactly the same as the pictures display on the web. It's perfect if you want alone time alone with you spouse. It's private and safe. The environment is very peaceful. The beach is with walking distance and it's guaranteed that you'll have a blast of a time. Then, lastly, Cheryl (landlord), wow, she is a perfect host. She's kind, friendly and polite. Myself and my husband were not only chuffed with the perfect stay, but with Cheryl's warm welcoming as well. I'd recommend Little Flower to any one that wants a break from the busy world, just to relax and enjoy the peacefulness. You won't regret it!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideaal vir kwaliteit-tyd.

Ek en my nuwe man het na Little Flower gegaan vir ons wittebrood, en ek het nie verwag dat die plek presies dieselfde soos die foto's op die web sou wees nie. Dit is perfek as jy alleentyd saam met jou wederhelfte wil hê. Dit is privaat en veilig. Die omgewing is baie rustig. Die strand is loopafstand en dit is gewaarborg dat jy 'n wonderlike tyd sal hê. Dan, laastens, Cheryl (verhuurder), wow, sy is die perfekte gasvrou. Sy is gaaf, vriendelik en beleefd. Ek en my man was nie net met die perfekte verblyf beïndruk nie, maar ook met Cheryl se warm verwelkoming. Ek sal Little Flower aan iemand wat 'n ruskans van die besige wêreld wil hê aanbeveel, net om te ontspan en die rustigheid te geniet. Jy sal nie spyt wees nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle B
Saam met vriende

Baie rustig.

Die flat waar ons gebly dit, was baie skoon. Die bestuurder was 'n baie vriendelike dame. Sal regtig nie omgee om weer daar te kan bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Little Flower se terugvoer

Goeiedag Danielle,
Ek hoop dit gaan goed met u. Baie dankie vir die goeie terugvoering, ek waardeer dit verskriklik. Ek wil graag vir u noem dat u was een van my beste gaste ooit!
Lekker dag verder,
Cheryl

The Little Flower
Yingisani C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yingisani C
Saam met vriende

It is a good for family holiday.

Very good apartment but no TV.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is goed vir 'n gesinsvakansie.

Baie goeie woonstel, maar geen TV.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daphne E
Gesin met tieners

Gemiddelde plek, was bietjie klein.

Woonstel het geen TV/WiFi en kan problematies wees vir jong kinders. Sekuriteit kon ons nie help met vertrek om perseel te verlaat nie, sy afstandbeheer nie met hek gewerk nie. Ons moes ander inwoners vra. Sleutel reeds ingehandig met vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Curtly T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Curtly T
Saam met vriende

Dit was goed.

Dit was baie lekker gewees. Plek was netjies en dit het my verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Little Flower se terugvoer

Liewe Curtly,
Dit was 'n plesier om jou te bied.
Dankie vir die keuse om by die "Little Flower" te bly.
Vriendelike groete.

The Little Flower
Amanda V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Gesin met tieners

Baie goed.

Dit is regtig heerlik om te slaap by 'n plek wat so netjies en skoon is. Sal weer van The Little Flower gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Little Flower se terugvoer

Goeiedag Amanda,

Dankie vir jou resensie, jy was 'n wonderlike gas.

Kom gerus weer.

Vriendelike Groete.

The Little Flower
Monique L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Monique L
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies en alles wat benodig beskikbaar.

Woonstel is gerieflik vir oornag. Dit sal goed wees as daar dalk 'n waaier of lugverkoeling kan wees. Ons het baie lekker gebly, alhoewel jy ander mense se beweging en gesprekke kan hoor aangesien die woonstel in 'n woonstelblok is waar ander mense permanent bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Little Flower se terugvoer

Baie dankie vir u terug voering. Ons sal verseker 'n waaier in die woonstel sit, soos u voorgestel het. Die beskrywing van die woonstel het ons ook aangepas.

The Little Flower
Rosemari R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemari R
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Ons was bietjie skepties oor die geen televisie of internet, maar die paar dae by The Little Flower het ons as gesin weer naby aan mekaar gebring. Ons het 'n tienerseun en dogtertjie en om hulle so saam te sien was priceless. Die plek sal ek aanbeveel as jy net rustig wil wees en as gesin weer bymekaar wil kom. 'n Mens se alledaagse lewe is so gejaag en ons lewe so verby mekaar. Gasvrou se diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 65, Little Greece 30, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyY2YxM2UzLTg4N2QtNDYzYS04ODM2LTBiOGEzNDBlMGI0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 65 George Street 30 Little Greece 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.118786688581 18.841050682209