The Little Gem
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 25 Apr 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat 12, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 225R858 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Little Gem is in 'n bekoorlike en troeteldiervriendelike selfsorgkothuis in Montagu-Wes, naby die middestad. Die verblyf spog met lieflike uitsigte op die berge en is naby restaurante, winkels en plaasstalletjies.
Dié privaat kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en instapstort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV met DStv Compact Plus en Netflix.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, asook 'n privaat tuin en braai, aangevul deur die beskikbaarheid van vuurmaakhout.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Susan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 66
Maande gelys 2
Ligging
- Keeromstraat 12, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink The Little Gem het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat 12, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18