LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Loft @ 28 | LekkeSlaap
+13

The Loft @ 28

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 28, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Loft @ 28 is ’n gastehuis in die hartjie van Parys en dis naby die pragtige Vaalrivier. Die gastehuis is slegs ’n blok weg van die hoofstraat wat verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede het.

Verblyf word in 2 stylvol versierde solderkamers gebied. Kamer 1 het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Kamer 2 het slaapplek vir 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n bababed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Gaste kan van die gemeenskaplike sitarea gebruik maak wat gemaklike banke, ’n kaggel en TV met volledige DStv-kanale het. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir The Loft @ 28
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Boomstraat 28, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The Loft @ 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 28, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMKk5JshbsDEU99SnarFtS8ybv3tG8oRIEkoxUPCJchZn19BHsf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 28 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.904216255593 27.446695252121
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!