Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft

Selfsorg
Naweekaanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenluce-rylaan 6, Douglasdale, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Loft is 'n selfsorgwoonstel in Douglasdale, Sandton en het slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die hoofslaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, 'n stroomboks en Netflix.

Die tuin het 'n gemeenskaplike swembad, 2 voëlhokke, 'n lapa met eetplek en braaigeriewe. Daar is 2 aangewese onderdakparkeerplekke en 'n rugsteun-kragopwekker op die perseel wat ondersteuning tydens kragonderbrekings bied.

Slaapplek

’n Bespreking by The Loft sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Loft
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lesley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 6

Ligging

  • Glenluce-rylaan 6, Douglasdale, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink The Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenluce-rylaan 6, Douglasdale, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9884c323268ae0bc3645a4f43e1268b4f3d11578da2aee672a081bbede3297305c327a033e65e5304454713782162045d3cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 6 Glenluce Drive Douglasdale 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.040385989942 27.989962146033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem