The Loft
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Jubilee straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Loft bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Gansbaai, Wes-Kaap — ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die bykomende badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV met gratis WiFi, en sluit ook 'n binnebraai-area in.
Ontspan op die patio met buitesitplek — perfek om 'n oggendkoffie te geniet. Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cindy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 15 Jubilee straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Jubilee straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang