The Loft on Berg
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 83, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Loft on Berg is 'n solderwoonstel in die hartjie van Gordonsbaai en dit is naby die strand, winkels en restaurante. Die eiendom bied ’n uitsig op die berge anderkant die baai en op Helderberg aan die weste kant.
Hierdie solderwoonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Hierdie oopplan-kombuis het 'n oondjie, induksieplaat, koffiemasjien, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n yskas, binnebraai, etenstafel met stoele, 'n bank en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na die balkon wat 'n uitsig oor Valsbaai bied.
Slaapplek
’n Bespreking by The Loft on Berg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 84
Jaar gelys 8
Ligging
- Bergstraat 83, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 83, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom