LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Loft on Malmok | LekkeSlaap
+28

The Loft on Malmok

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir The Loft on Malmok
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Odwa T - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odwa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fanatastic stay, we enjoyed our space it didn't even felt like it was situated in the owner's space.

If there could be anything I'd say now, is I want to go back to the Loft.

Amelia M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, waarde vir geld.

Heerlike silwerskoon verblyf. Baie lekker gebly.

The Loft on Malmok's terugvoer

Thank you for your positive comments Amelia.
Hope to see you again soon.
Regards Ricky and Lorna

The Loft on Malmok
Shane K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Very well set out and comfortable.

The Loft on Malmok's terugvoer

Thank you so much Shane, hope to see you again soon.
Regards,
Ricky and Lorna

The Loft on Malmok
Kobus V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder skoon en netjies!

Die woonstel is skoon en baie netjies.

Charles A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect loft accommodation, everything you need, great hosts.

Only 5 min walk to incredible, safe beach.

The Loft on Malmok's terugvoer

Good Morning Charles, thank you for the positive comments. We look forward to hosting you again.

The Loft on Malmok
Mart-marie D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie D
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig, netjies.

The Loft on Malmok het wonderlike gashere en is perfek vir mense wat Paternoster wil verken. Naby aan alles en net groot genoeg vir die wat meestal buite gaan wees. Ons het dit baie geniet!

The Loft on Malmok's terugvoer

Good morning Mart-Mari, thank you for the positive comments, we look forward to hosting you again.

The Loft on Malmok
Johanna L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome, baie dankie.

Die plekkie is baie nice. Sal definitief weer soontoe gaan.

Nadia S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ek het lanklaas in 'n plek gebly wat so absoluut perfek was! Dit was regtig onverbeterlik en is uitstekend toegerus en skoner en netjieser sal jy nêrens kry nie!

The Loft on Malmok's terugvoer

Hi Nadia, baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is bly dat julle lekker gebly het en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete Lorna en Ricky

The Loft on Malmok
Estelle C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning apartment with everything you need. Lovely host. A short walk up the road to the beach.

The restaurants and seafood in Paternoster is the best ever. Love our stay.

Francis H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis H
Gesin met tieners

Clean loft.

Loft had everything. Home away from home.

Corlia P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese plek, sal definitief weer bespreek.

Sou graag langer wou bly. Sal dit aan beveel vir 'n enkelpersoon of 'n paartjie.

Johan H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous.

Owner was hands on right from the start. Will definitely make use of facility in future. Thank you.

The Loft on Malmok's terugvoer

Good Morning Johan, thank you for the positive comments, we look forward to hosting you again.

The Loft on Malmok
Xandra K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Xandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in die smaakvol gemeubileerde loft.

Het ons verblyf in die loft baie geniet. Die plekkie is pragtig gemeubileer. Kan dit beslis aanbeveel.

The Loft on Malmok's terugvoer

Baie dankie vir die review. Ons is bly dat julle die Loft geniet en pragtig gevind het. Ons hoop julle kom gou weer kuier.

The Loft on Malmok
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malmokstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABbxZjGSwmGDO5vtb5Qhiy5RScKMMCFrDAfNASHusOcszHl5Ivp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 13 5 1 5 14 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.807651262979 17.897923535582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!