The Log Cabin
Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R2 450R1 593 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel.
The Log Cabin bied gerieflike gastehuisverblyf in 6 eenhede wat verblyf bied aan 2 tot 6 gaste. Die slaapkamers het koningroottebeddens en 2 enkelbeddens. Daar is privaat badkamers met storte. Elke eenheid het 'n kombuisie, sowel as lugversorging, 'n verwarmer, haardroër, strykyster en 'n skootrekenaarvriendelike werkspasie.
Die gastehuis het ook 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek. Ontbyt is ingesluit by die tarief.
Doendinge in die omgewing sluit wynproe, fynproewersetes en voetslaan in. Die gastehuis kan ook wynproetoere en pendeldienste help reël.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 23
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18