Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Log House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af van die R43, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Log House is in die idilliese kusdorpie Pearly Beach geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorghut wat met 'n asemrowende stranduitsig spog. Hierdie hut is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping wat stapafstand vanaf die strand is.

Dié smaakvol ontwerpte hut bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie slaapkamers het 'n kaggel en spog met 'n uitsig oor die see. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel, koffietafel en 'n ingeboude braai. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8.

Wanneer gaste die stapeldeure oopmaak kan hul in die rustige skoonheid van die welige tuin ontspan en 'n lieflike buitelug-eetervaring op die stoep geniet. Hiér kan gaste deur 'n asemrowende see-uitsig betower word. Hierdie hut bied direkte toegang tot die strand en gaste kan 'n verskeidenheid van wateraktiwiteite soos Stand Up Paddle Boarding en swem geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by The Log House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 17

Jaar gelys 2

Ligging

  • Af van die R43, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af van die R43, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA877ed40ca9a79d2613f8cabb34c0d26da70c85cc94b4c248a3656e72bace0a3722ee33c20a41dad7c7d3ea1e1a84edeedcb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) Off the R43 Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.672898 19.526585
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem