The Lookout

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lookout is 'n kontemporêre gastehuis wat net 'n paar treë vanaf Valsbaai se kus in Simonstad geleë is en ononderbroke uitsigte oor die see en Hottentots Hollandberge bied.

Die gasheer en -vrou, Colin en Claire Teifel, nooi gaste uit om in hul pragtige gaste-suites te kom bly met uitsigte oor die swembad en see. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed met perkallinne. Die ontbyt wat in jou suite bedien word sluit jogurt, vars vrugteslaai, 'n muffin of croissant, koue vleis, kase, brood of broodrolletjies, beskuit en vrugtesap in. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n bottel wyn om gaste te verwelkom.

The Lookout bied luukse verblyf met ongelooflike see-uitsigte en is die perfekte basis vanwaar gaste die suidelike skiereiland en omliggende omgewing in Kaapstad kan verken. Hierdie eiendom is net buite die historiese Simonstad geleë, naby Fisherman's Beach en ook 'n entjie van Boulder’s Beach met sy pikkewyne af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lookout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za