Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Majestic Apartment

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir The Majestic Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Carina R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina R
Gesin met tieners

Perfekte plek vir gesin met 'n tiener en student.

Baie mooi en stylvolle plek met mooi uitsig en veilige parkering. Perfek geleë om die atmosfeer van Kalkbaai te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable but noisy traffic.

The bath plug is faulty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle F
Gesin met tieners

Great location, clean & comfortable.

Great view & you can feel the Kalk Bay vibe while sipping morning coffee on the veranda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Majestic Apartment se terugvoer

Thank you for staying at the Majestic apartment. We are glad to hear that you had a lovely time in Kalk Bay and definitely wait to see you again.

The Majestic Apartment
Melanie N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf; sentraal geleë en veilige parkering.

Gerieflik naby winkeltjies; die hawe & restaurante. Kan stap vanaf Kalkbaai, deur St James tot in Muizenberg. Vriendelik personeel en goeie sekuriteit. Netjies en moderne woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Majestic Apartment se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, it was a pleasure to host you and we hope you enjoy your time in Kalk Bay.
Hope to see you again.

The Majestic Apartment
Rachelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Baie sentraal - stapafstand van al die winkels, hawe - naby Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D
Gesin met tieners

Spacious apartment with great views.

Spacious apartment, clean and well-appointed kitchen. One small request - bedside lamps would be useful. Wonderful views directly over Kalk Bay harbour - we hope to be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese C
Saam met vriende

Ongelooflike lekker, rustig, pragtig en definitief die moeite werd.

Die beste plek om te bly in Kalkbaai. Rustige atmosfeer, netjies, skoon, stapafstand van alles in Kalkbaai. Vriendelike mense, fantastiese diens. Ek sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf in an onspanne atmosfeer.

Kalkbaai is 'n absolute moet, en die verblyf was absoluit wonderlik in terme van luuksheied, veiligheid en ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Majestic Apartment se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We are glad to hear that you have enjoyed your stay, not just with us but also your time in Kalk Bay as well. Hope to see you soon!

The Majestic Apartment
Dick V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, modern apartment in unfortunate position.

Bootleggers coffee shop on one side and thoroughfare to other apartments on the other, with the associated noise and lack of privacy. No dishcloths, no milk provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Majestic Apartment se terugvoer

Thank you very much for your review, we do appreciate your feedback. We are sorry to hear that you did not thoroughly enjoy your stay and had to experience this noise coming from outside or close to the apartment. We will of course make sure that you enjoy your stay on your next visit and make sure that everything is in the apartment for your arrival. All the best and stay safe.

The Majestic Apartment
Lynette V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met tieners

Perfek geleë om Kalkbaai te verken!

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die akkommodasie was puik, alles was daar wat ons nodig gehad het. Dit was netjies, skoon en veilig. Dit is binne stapafstand van die hawe en al die eetplekke en winkels. Ons sal vir seker weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine W
Gesin met tieners

Just perfect

This is an amazing apartment with beautiful art and is very well equipped. Because it is on 3 levels, it has amazing views from both the lounge and main bedroom. The position, facilities and The Majestic development is truly amazing! This apartment is not ideal for anyone who struggles with stairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Majestic Apartment se terugvoer

Thank you very much for your lovely review.

It was a great pleasure to have you as our guest and we are glad to hear that you have enjoyed your stay.

All the best and hope to see you soon again.

Regards
The Chartfield team

The Majestic Apartment
Celeste V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Gesin met tieners

Fantasties!

Instruksies by stoof en skottelgoedwasser sal welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Majestic Apartment se terugvoer

Hi Celeste,

Thank you very for staying with us and for the review.

The house has a dishwasher which can be used by the guests and we will ask the owner to add instructions.

Once again thanks for staying with us.

Kind regards
Lisa

The Majestic Apartment
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek ooit in die Kaap. Hoogs aanbeveel.

Die personeel van The Majestic is uiters professioneel en behandel elke gas soos 'n koning. Hierdie woonstelle is seker die beste waarde ooit vir jou geld. Uiters modern, beste ligging, beste ontbyt ooit. Kontak hulle gerus en maak jou Kaap-trip onvergeetlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir naweekwegbreek.

Verblyf-fasiliteite is 100% en die personeel is super-hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 124, Kings Apartment 1, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMTk3ZGU2LTk2NGUtNGI3YS05OTY1LWEyNTgyZDcwNTQwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 124 Main Road 1 Kings Apartment 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.125642287839 18.448739911709