LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Maple Village Gaste Lodge | LekkeSlaap
+7

The Maple Village Gaste Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferdinandlaan 22 , Eastleigh Ridge, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 574 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Maple Village Guest Lodge B&B is 'n luukse, rustige 4-ster-instansie met luukse kamers. Dié lodge word deur die eienaar bestuur en bied topgasvryheid en uitnemende diens. Dit is in Eastleigh Ridge, Edenvale geleë, 'n vreedsame woonbuurt, net 11 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dit bied gerieflike toegang tot alle hoofweë.

Verblyf bestaan uit 7 ruim en suite-kamers met selfsorg-geriewe en WiFi. Daar is veilige parkeerplek en 'n lieflike groot swembad in 'n wonderskone, rustige en voëlryke tuin wat gaste privaatheid en 'n rustige plek om te ontspan bied, veral na 'n besige dag se werk of verkenning van die pragtige omgewing.

'n Volledige Engelse of Kontinentale ontbyt word bedien in ons gerieflike eetkamer, en die aroma van vars koffie met jou wakkermaak-diens. Die perfekte manier om jou opwindende dag te begin!

The Maple Village bied 'n sentrale ligging naby winkels en restaurante, maar dit is ook stil en rustig en weg van die stadsgejaag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ferdinandlaan 22 , Eastleigh Ridge, Edenvale, 1609, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 574
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 574
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferdinandlaan 22 , Eastleigh Ridge, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2NTkzNDIyLWIyZmQtNDNiNS05M2E1LTAxOGEyMDU5OTRkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 574  per nag (vir 2 persone) 22 Ferdinand Avenue Eastleigh Ridge 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.12455 28.153399
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!