The Marina House
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port au Prince 1041, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 300R2 070 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Marina House is 'n pragtige vakansiehuis in Jeffreysbaai reg langs die water in Marina Martinique. Dit is die ideale opsie vir 'n vakansiehuis vol herinneringe saam met familie en vriende aangesien dit in 'n area is waar gaste verskeie aktiwiteite kan geniet.
Die verblyf het 'n omsetter wat die TV, ligte en WiFi gedurende beurtkrag kan aandryf.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n uitsig oor die marina en 'n dubbelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 'n uitsig oor die marina en oorgenoeg sitplek waar gaste etes saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV sowel as 'n binnenshuise braai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eetarea het skuifdeure wat lei na 'n houtdek met buitesitplek. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n uitsig oor die water het.
Gaste kan nabygeleë aktiwiteite geniet insluitend visvang, kanovaar, fietsry, verfbal, die Wacky Waterpark, 'n buite-gimnasium, bootritte, restaurante en 'n eerlikheidsbiblioteek. Marina Martinique het ook 'n rits watersportgeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by The Marina House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elzabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 1
Ligging
- Port au Prince 1041, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink The Marina House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port au Prince 1041, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom