LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+104
Selfsorg in Skeerpoort

The Meadows At Millstream

  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Millstream Country Estates, 26 Mill Lane, Skeerpoort, 0232, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

The Meadows At Millstream bied selfsorgverblyf op 'n eiendom wat in die Magaliesberge se voorheuwels in Hartbeespoort skuil. Dié gastehuis is 6,5 km vanaf Hartbeespoortdam.

The Meadows At Millstream beskik oor 7 kothuise wat individueel versier is en slaapplek vir 4 tot 6 gaste het. Die kothuis beskik elkeen oor 1 of 2 slaapkamers, 'n privaat badkamer, 'n kombuis wat met die nodige toebehore toegerus is om maaltye te kook, 'n leefarea en 'n stoep met braaigeriewe.

Die gastehuis het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. Daar is baie doendinge, trou-venues en besienswaardighede in die area.

The Meadows At Millstream is net 10 km vanaf die Pecanwood Golf & Country Club en Magalies Gholfpark, en 36 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Neo N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. My stay was fantastic. The place is quiet and peaceful, and the rooms were clean and tidy. The staff, as well as the host, w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, rustig. Baie lekker gebly met alles wat nodig was en veral rustigheid geniet.
Sep 2026
Angela S
5.0
Lovely, comfortable, clean and everything needed for a night away from home. Found the accommodation comfortable. Perfect place to stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Kiewiet B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar bly. Baie lekker, skoon en rustig.
Aug 2026
Anja L
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek, rustig en stil. Ons het heerlik gebly. Die huisies is pragtig en baie skoon. Die kommunikasie was puik gewees met aankoms en vertrek.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daphne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Millstream Country Estates, 26 Mill Lane, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink The Meadows At Millstream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Millstream Country Estates, 26 Mill Lane, Skeerpoort, 0232, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789b31aed4f7862a3bbc88c16e8d9f3adc35602c7feaf0fa24e19ce942651df32246a7644aa425e0780a4fe2956ff0249347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 200 5 1 5 Millstream Country Estates 26 Mill Lane 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.779419491225 27.766342346763