- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 4th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Die Melville Quarters bied veilige selfsorg- en bed-en-ontbyt-verblyf in Melville, Johannesburg. Die ligging van die instansie maak dit die ideale verblyf vir sakereisigers, besoekende professore, studente en toeriste.
Gaste het 'n keuse van 8 eenhede en 'n drieslaapkamerhuis kan as 'n geheel bespreek word. Afgesien van die hoofhuis, het elk van die kamers en kothuise sy eie privaat ingang en unieke style. Lavender en Desert Rose is albei kothuise en bied slaapplek vir 3 gaste. Ons nuwe kothuis, The Tree House, bied slaapplek vir 2 gaste, terwyl Jasmine Room en Morning Glory Room elk slaapplek vir 2 gaste bied. Clive House bied as geheel slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, elk met sy eie badkamer.
Elke eenheid bied 'n badkamer, 'n eetarea en kombuisgeriewe, sowel as 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale. WiFi is ook in elke kamer beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkering. Gaste het ook volle toegang tot die gemeenskaplike swembad, tuin en braai-area. Gaste is ook naby die universiteite, en plaaslike winkels en restaurante is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Corlien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 54 4th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink The Melville Quarters het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 4th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang