The Mermaid's Tail

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mermaid's Tail in Pringlebaai bied 'n rustige wegbreek by die see. Daar is slaapplek vir 8 gaste en 'n swembad. Dit is in die bekoorlike kusdorpie Pringlebaai geleë en is 'n uitstekende opsie vir groepe of gesinne wat dié skilderagtige deel van die Wes-Kaap besoek.

Die huis het 'n Cape Cod-styl en beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n sonkamer met 'n koningingrootte-bed. 2 van die badkamers is en suite met 'n stort en die derde badkamer het 'n stort en 'n bad. Sjampoe/opknapper, stortjel en bad- en strandhanddoeke word voorsien. Ons gehalte linne sluit donsveer-duvets in. Daar is ook tee, koffie, melk, suiker, beskuit en 'n verskeidenheid speserye waarvan gaste gebruik kan maak.

Die gerieflike sitarea het 'n houtvuurkaggel wat ideaal is vir koue winternagte. Die leefarea het ook 'n sonkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en uitsigte oor die swembad en see. Die leefarea het 'n sitkamer, eetkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Daar is 'n dek buite met 'n Weber braai en swembad. Die huis beskik ook oor plafonwaaiers, paneelverwarmers, 'n haardroër, DStv Explora en WiFi. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat 2 ekstra slaapplekke bied indien daar onverwags meer gaste geakkommodeer moet word. 'n Bababed is ook beskikbaar.

Die huis is net 10 minute se stap van die strand af. Die houtdek en die sitkamer en sonkamer het pragtige uitsigte oor die strand en omliggende berge.

Slaapplek

'n Bespreking by The Mermaid's Tail sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Mermaid's Tail gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 840 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za