LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Model House | LekkeSlaap
+50

The Model House

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A P Burger-laan 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 R375 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Model Guest House bied gastekamers in Plattekloof, Kaapstad. Hierdie gastehuis is die ideale basis vanwaar die verskeie besienswaardighede van die noordelike voorstede verken kan word. Op 'n mooiweersdag kan gaste Tafelberg in die verte sien.

Verblyf by The Model Guest House bestaan uit 6 individueel versierde kamers. Die gastehuis kan op versoek as geheel bespreek word vir 'n groep van 10 gaste. Die kamers het 'n en suite-badkamer of 'n gedeelde badkamer. Elke kamer het 'n TV. Al die kamers het yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die huis het gratis WiFi, 'n swembad en braai-area, 'n gemeenskaplike leefarea en 'n kombuis waar gaste etes kan voorberei, sook 'n kroegarea. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

The Model Guest House is naby plaaslike restaurante en kroeë, ongeveer 14 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en binne 18 km vanaf Kaapstad se middestad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Model House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • A P Burger-laan 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Model House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R375
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R375
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A P Burger-laan 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32295a270f145a11f607ce610a7653472e551098ad05c737ba1e37276cd603fe7c03e6035a75522bfffc1a4c4e4772edb50b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R375  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 A.P. Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.882871802333 18.587435545091
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!