LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Munday B&B Luukse Selfsorg | LekkeSlaap
+43

The Munday B&B Luukse Selfsorg

B&B
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munday-laan 35, Morninghill Estate, Bedfordview, Johannesburg, 2008, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Munday Bed & Breakfast is in Bedfordview, Johannesburg geleë. 3 valhekke bied toegang tot die landgoed met 24 uur-sekuriteit, wat ’n rustige atmosfeer skep.

Daar is 4 woonstelle en 4 luukse slaapkamers wat onlangs opgeknap is met en suite-badkamers. Elke kamer het mini kroeë, platskerm-TV met sekere kanale, ondervloerverhitting en digte gordyne en is ook individueel versier en modern.

Elke ruim oopplan-woonstel het nuwe meubels. 2 woonstelle het privaat tuintjies en 1 is rolstoelvriendelik. Daar is ook 'n eenheid met 2 slaapkamers.

The Munday B&B Luxury Self-catering is sowat 8 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en 100 m vanaf snelweë. Dis ook naby East Gate.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir The Munday B&B Luukse Selfsorg
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Munday-laan 35, Morninghill Estate, Bedfordview, Johannesburg, 2008, Gauteng
  • Gaste dink The Munday B&B Luukse Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munday-laan 35, Morninghill Estate, Bedfordview, Johannesburg, 2008, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYTc3NWYwLTlkNWEtNDcwOS04NjczLTA4M2FlNzE4YTQ2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 35 Munday Ave Morninghill Estate 2008 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.17192 28.12236
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!