Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willecia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willecia V
Gesin met klein kinders

Uitsonderlike warm gasvryheid.

Ons het absoluut heerlik gebly by Cheryl en Ian. Hulle was seker die beste gasheer en -vrou wat ek al ooit teëgekom het. Hulle het ons en ons kinders so welkom laat voel en uit hulle pad gegaan om Keimond se hoogtepunte aan ons uit te lig. Die verblyf is baie netjies met alles wat jy nodig het om self kos te maak en selfs wasgoed te was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth se terugvoer

Thank you, Willecia, for your very encouraging and kind comments, and also for enjoying The Nautical! Travelling and holiday accommodation are pricey in general, so we try our best for the entire family to feel warmly welcomed while enjoying the highlights of our little piece of paradise. Prayers for safety and favour for your beautiful family. Kindest wishes, Ian and Cheryl.

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Chris W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Besigheidsreis

Ideaal vir besigheid. Skoon, netjies en wonderlike gashere.

Ruim, netjies met 'n lekker stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Gesin met tieners

Lieflike woonstel in 'n pragtige omgewing.

Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat 'n mens benodig. Dit is pragtig gemeubileer met gemaklike beddens en snoesige beddegoed. Die stort het 'n lieflike stortkop en daar is genoeg warm water vir vier mense om gemaklik te stort. Die woonstel is baie goed geleë, naby aan die see en ander besienswaardighede. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelia C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbrekie.

Alhoewel die see nie eintlik sigbaar is van die verblyf nie, is dit goed geleë, ruim, gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth se terugvoer

Thank you for your review, Zelia, but could you please assist us by explaining why you only rated our cleanliness a 4? I apologise if I didn't inspect properly. We have always received a rating of 5. Could you also explain why our location was only rated a 3? How can we improve on that?
Your ratings have dropped our overall rating from 5 to 4.2. We truly work very hard for our guests and we rely on these rentals for our living.
Could you please assist us?
Many thanks,
Cheryl

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Joanne V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hosts were 5 star.

Just a lovely homely place. A big plus is the washing machine. We were on the road for a week and had washing. The host even supplied pegs and soap. All around it was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An awesome place to stay. The cottage had absolutely everything we needed and more.

Will happily go back to take a break away from the busy life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike en rustige paar dae daar deurgebring.

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth is 'n skoon en uiters netjiese en baie goed toegeruste woonstel. Ian en Cheryl het geen moeite ontsien om ons veblyf so gerieflik as moontlik te maak nie. Ons sal graag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne S
Gesin met tieners

Great weekend away before emigrating.

Thanks for contributing towards this special weekend. Great hosts. Very clean accommodation. Everything you need for a weekend getaway. Thank you Ian and Cheryl for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melany L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany L
Saam met vriende

Great location, super neat, warmest hospitality and overall just fabulous.

We came to Kei Mouth for the annual K2K event with friends and we absolutely loved our stay. The cottage is beautiful, neat, safe and in a great location just a short walk to the beach. Ian and Cheryl are the warmest hosts and we will definitely recommend it to friends. and we will most certainly be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk W

Baie lekker gekuier.

Die plek was netjies en ruim, die ligging is baie mooi, goeie uitsig oor die see en die kuierplek is goed uitgelê, sal dit aanbeveel vir ander mense ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivo C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful. Excellent hosts, location, furnishing, near beach etc.

Bloody marvellous, definitely will return for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth se terugvoer

Thank you Ivo and Tessa for this very kind and encouraging review!
We thought you were both 'Bloody Marvellous' yourselves. It was super hosting and getting to know you. Thank you once again for your kind support.

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Lee-anne V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-anne V
Gesin met tieners

We enjoyed a short weekend stay.

We were very happy with the beautiful cottage and grounds. Everything was clean and neat and it is very close to the beach and small river, a stone's throw away. Our hosts were very friendly and helpful. We enjoyed our stay and look forward to returning in the warm Summer months. Great choice!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lane J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lane J
Gesin met tieners

Baie lekker! Baie netjies! Cheryl hulle is wonderlike mense! Baie tuis gevoel!

Loopafstand van die strand! En pragtige tuine om woonstel! Lekker vars drinkwater!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We received the most wonderful warm welcome and loved being in the cottage and visiting local market. We will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier en gerus.

Skoon en netjies met besorgde eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie P
Gesin met tieners

Uitstekend en gasvry.

Baie netjies, goed ingerig en regtig waarde vir geld. Carol en Ian het ons baie welkom laat voel. Hulle het moeite gedoen om ons in te lig van al die aktiwiteite op die dorp en ons het baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth se terugvoer

Thank you Valerie for your kind words. We aim to make our special guests feel welcomed, comfortable and relaxed but are always open to suggestions to improve on their stay. Trust you and your girls have had a good start to this year at school and your hubby with his farming and transport business. Thank you once again for being such amazing guests.

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Manie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host, clean place.

We stayed in a very nice and clean unit, host very friendly. Will anytime recommend someone or even go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tabisa N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabisa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Beautiful and clean. Everything was perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Pragtig en skoon. Alles was perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B

Amazing

Perfect little place, the hosts are amazing people. The place was spotless and so comfy. They have thought of everything, you need not want anything. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annami T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annami T
Gesin met tieners

Heerlike, veilige gesinsvakansie.

Die cottage was baie netjies en skoon, die ligging is lekker naby aan die strand, dis veilig, die gasheer/-vrou was baie vriendelik en behulpsaam! Daar is alles wat mens nodig het, ons het heerlik gerus in die cottage en Keimond-omgewing van hoek tot kant verken!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zethembe K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zethembe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding, would book there again.

Great hosts nothing was too much trouble.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlen M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlen M
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en naby aan strand. Vriendelike, hulpvaardige eienaars.

Eienaars het ons gehelp met 'n kampbedjie vir ons driejarige en voor die tyd gebel om te hoor of ons enige vrae of versoeke het. Baie vriendelik. Netjiese woonstel met mooi dekor en als wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met vriende

We had a wonderful stay and everything was perfect.

Excellent hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, tranquility.

Amazing place to go and relax. Enjoyed the sound of the ocean at night. Owners are very friendly and helpful. We enjoyed our stay and would definitely recommend the nautical beach cottage to anyone who wants a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money!

Ian and Cheryl made us feel welcome. The accommodation was wonderful and we enjoyed, our stay very mush, it was clean, neat and everything you need was there. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Gesin met klein kinders

Fantasties! Super vriendelik en warm verwelkom!

Ons is met oop arms ontvang! Baie skoon en netjies! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth se terugvoer

Thank you Michael, for your very kind review and especially for supporting us with your visit. It truly was such a joy hosting you all and especially watching your 2 beautiful boys dragging you off to enjoy the beach from early in the mornings. We wish you many blessings as you await the arrival of your precious princess. May God Bless and keep you all safe and well. Kindest wishes, Cheryl.

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Wouter V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Gesin met tieners

Absoluut alles wat ons nodig gehad het.

Ongelooflik lekker gebly en die akkommodasie was uit die boonste rakke. The Nautical Beach Cottage is baie netjies en die gasheer en gasvrou (Ian & Cheryl) is baie vriendelik en behulpsaam. Ons was gedurig op hoogte gehou van wat in Keimond aangaan. Dit is regtig twee minute se stap van die strand af. 'n Gloeilamp in die leefarea het geblaas en was binne vyf minute nadat dit aangemeld is vervang. Ons kan dit met 'n geruste hart aan enige iemand aanbeveel en ons sal graag weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth se terugvoer

Thank you, Wouter, for your very kind words in a review about us and The Nautical. It was very humbling but at the same time very much appreciated because we aim to offer you and all our guests nothing less than the best.
We wish you all the very best for the rest of the year and especially for the Matric results. May God Bless and keep you and your beautiful family safe during these uncertain times. We would love to host you again whenever you are able to get away!
Kindest wishes,
Ian and Cheryl

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Johan G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met vriende

Hartlike ontvangs en gesellige omgewing.

Ian en Anette ontsien geen moeite om gaste met warm hartlikheid te ontvang nie. Die cottage is goed toegerus en spreek van goeie sorg en netheid. Een van die tuistes en liggings wat ‘n volgende besoek werd is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ian was baie behulpsaam en altyd gereed met raad en inligting. Het die verblyf baie geniet en sal enige persoon aanbeveel om van die verblyf gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizene J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizene J
Gesin met klein kinders

'n Lekker rustige wegbreek.

Ons het 'n lieflike naweek gehad by The Nautical. Dis uiters skoon en netjies en loopafstand van 'n lieflike strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Rustig en still plek net vir 'n ontspanne vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vinesse R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinesse R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and well situated accommodation.

The owners were super friendly and accommodating and went out of their way to ensure that we were comfortable. The cottage is well situated close to the beach and activities and although it rained some days the place is clean, homely and comfortable to spend time indoors. We will definitely be returning. Thanks, Cheryl and Ian, for a wonderful stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en goeie ligging.

Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou gemaklik te maak. Die kothuis is naby die strande en doendinge en alhoewel dit gereën het, het ons baie lekker in die huis gekuier. Ons sal beslis terugkom. Baie dankie Cheryl en Ian!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie O
Gesin met tieners

Fantastiese, rustige atmosfeer.

Ons het so lekker gebly by Nautical Beach Cottage, alles was netjies, skoon en gerieflik. Eienaars het regtig aan alles gedink wat jy moontlik kan nodig kry. En dat jy die see kan hoor wanneer jy buite sit was hemels gewees. Ek sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofstraat, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA971074ab76c63309bfcccdccf6b958816e80d9d962844ae23139cd78472ee6d5a9275c2e50ec89a03f37f7fdd712a48bcfa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 Off Main Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.689787922048 28.372497351344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem