Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Neighbours

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 400 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

The Neighbours is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Kleinmond. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit naby die strand is.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Twee van die slaapkamers en een van die badkamers is op die onderste verdieping en die ander twee slaapkamers en laaste badkamer is op die boonste verdieping.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Glasstapeldeure lei na 'n stoep met buitemeubels en 'n gedeeltelike see-uitsig in die verte. Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Neighbours sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Boekenhoutlaan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA216d157a083a76234ec290a381b5e842e06185d1d38f3c676233f424f630252085d67d22218252860f881ec3e93edd9193e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 9 mense 27 Boekenhout Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.337684150636 19.036949053442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem