Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nuthouse and Die Pophuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cannon-singel 3, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Nuthouse and Die Pophuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis en 'n kothuis in Keimond lekker naby die Groot-Keirivier en die strand geleë.

The Nuthouse het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Albei badkamers het storte. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met 'n TV. 'n Satellietskottel word voorsien en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring vir DStv-toegang. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond in.

Die huis het 'n omheinde tuin wat ideaal is vir troeteldiere, asook onderdakbraaigeriewe en 'n see-uitsig vanaf die stoep.

Die Pophuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers met storte, 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die stoep het onderdakbraaigeriewe en 'n plastiektafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus.

Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cannon-singel 3, Keimond, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cannon-singel 3, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA665c3308650fc2d44ec6f4c21479fdb8db906c792ecea4d7712ccf55b24eb26960970645e2d0e8f89c913ec2e98f9daffee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 3 Cannon Crescent Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.682989849786 28.376701119388