The Oaks Tulbagh
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Oaks Farm Tulbagh, Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, Wes-Kaap, Suid-Afrika, 7609, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
The Oaks Tulbagh bied gaste 'n ontspanne ontvlugting met skilderagtige berguitsigte en die bekoring van plaasleef, wat dit perfek maak vir gaste wat op soek is na rustigheid en 'n unieke plattelandse ervaring in Tulbagh.
Dié verblyf beskik oor 2 eksklusiewe kothuise met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Gaste deel 2 badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die hoofkothuis het 'n groot buitebraai-area vir die hele gesin om te geniet, met berguitsigte in die agterkant.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die ruim leefarea het 'n sitkamerstel waar gaste kan ontspan.
Die ononderbroke kragtoevoer verseker dat die WiFi aan bly tydens kragonderbrekings en die plaas bied 'n groot dam met 'n glybaan vir swem en onthaal. Gaste kan ook aktiwiteite, soos bergfietsry en voetslaan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Oaks Tulbagh sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- The Oaks Farm Tulbagh, Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, Wes-Kaap, Suid-Afrika, 7609, Wes-Kaap
- Gaste dink The Oaks Tulbagh het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Oaks Farm Tulbagh, Winterhoek Wes-pad, Tulbagh, Wes-Kaap, Suid-Afrika, 7609, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom