Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oaktree House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Oaktree House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
David K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K

Ontspannend, rustig en ʼn lekker kuierplek vir ʼn groot groep.

Ons tweede verblyf by The Oaktree House en weereens ʼn heerlike ervaring. Professioneel en vriendelik, goeie waarde vir geld en alles wat jy kan nodig kry, is beskikbaar in die huis. Pragtige uitsig en luuks gemeubileerd. So sentraal geleë. Sal definitief weer The Oaktree House besoek - ʼn juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize G

Ongelooflike spasie, pragtige huis en uitsig. Perfekte loopafstand van alles.

Ons het 'n ongelooflike wonderlike tyd gehad by The Oaktree House. Almal het my gevra waar en hoe ek op hierdie juweel van 'n huis afgekom het. Die uitsig oor die berge was 'n ware wonderlike ondervinding. Die plek is baie mooi binne en daar is hope spasie. Ons het nooit gevoel dat daar te veel mense in die huis is nie, al was ons 'n groot groep. Die ligging is fantasties! Ons het die hele tyd gestap na die winkels, eetplekke, of as ons iets nodig gehad het om mee te kook. Medereisigers het klaar besluit dat hulle The Oaktree House gaan bespreek vir verjaarsdae en ander familiebyeenkomste. Dankie Rita vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caron E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie pragtig en gerieflik.

Boonste vlak met slaapkamers is ysig koud. Beveel elektriese komberse of muurverwarmers aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die hoek van Market- en Roos-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3eecf8ffd1f498e59d3b883e33ca0032bfe9e4801cd2b489aa60c97a1cc37ce6cb1c44d72cdcb46057408b8495b77e1450e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 Corner of Market and Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516137138183 28.421505143655
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem