LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Hotel in Machadodorp

The Old Mill Hotel



  • 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 15 Wolmarans Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Old Mill Hotel bied gasteverblyf in Machadodorp. Dit is gerieflik geleë vir gaste wat tussen O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die Krugerwildtuin reis.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes en in selfsorgopsies. Die individueel versierde kamers het elk 'n koningingrootte-bed, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en komplimentêre toiletware.

Daar is 5 chalets wat elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer en 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin het.

Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 5 volwassenes in 2 kamers wat 'n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens bevat. Verder het die kothuis 'n kombuisie, 'n sitarea en 'n badkamer. Daar is braaigeriewe op die stoep wat 'n uitsig oor die tuin bied.

Bykomende geriewe op die perseel sluit 'n gastesitkamer en 'n braai-area in die hoofgebou in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Visvang
Perdry
Staptoere

Kamers

2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R633
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en gratis toiletware. Die kamer het 'n yskas, 'n lessenaar met 'n lamp, tee- en koffiemaakgeriewe en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe-kamer
Vanaf
Vanaf R633
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en gratis toiletware. Die kamer het 'n yskas, 'n lessenaar met 'n lamp, tee- en koffiemaakgeriewe en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kothuis selfsorg
Vanaf
Vanaf R633
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgkothuis bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 3 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort wat met die tweede kamer gedeel word. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, oond, ketel en kombuistoerusting. Die sitarea het 'n TV met OpenView-dekodeerder en bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe wat 'n uitsig oor die tuin het.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Chalet
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke chalet het 'n dubbelbed, enkelbed en slaapplek vir 3 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en komplimentêre toiletware. Elke eenheid het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met OpenView-dekodeerder, komberse, linne, 'n privaat stoep en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Wendy Chalet
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
3.9

3.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Juanita J
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2025

We love staying at Old Mill Hotel. The stay was great except I would suggest that the mattresses need to be replaced as all 5 of us woke up with aches and pains. The verandah light was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.0
Aug 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Trisca H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Netjies en skoon, maar die plek kort opgradering. Die diens van ons gasvrou was flink en vriendelik, maar kan doen met opgradering. Die eenheid was baie netjies en skoon, maar ons ketel het glad nie gewerk nie en die matrasse is afgeleef en gedaan. Dit was egter gerusstellend om te weet dat daar 'n nagwas is wat toesien tot die veiligheid van ons motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Emile V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Die Old Mill Hotel is tans nie in 'n goeie toestand nie. Die Old Mill Hotel mag op 'n stadium gesog gewees het, maar is tans nie in 'n goeie toestand nie. Blykbaar is die plek reeds 2 jaar in die mark en word nie veel gedoen vir kliente nie. Met goeie eienaars, mag dit lekker chalets wees, maar nie in huidige toestand nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
2.2
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
1.6
Aug 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Chantel V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker. Alhoewel die boonste gedeelte nie water gehad het nie, het hulle plan gemaak dat ons in die hotel kon gaan stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans-louis V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ek het dit baie geniet, dit was rustig en ontspannend. Ja, ek het. Die beddens was gemaklik, die badkamer en kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

No complaint. Warm welcome, very clean, please update beds, and put a microwave in the chalets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Juanita J
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2024

Relaxing. Stay was great, new mattresses are however needed and new shower heads. Other than that, no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mmaphuthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar


Ligging

Gaste dink The Old Mill Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 23:00
Uitklok Voor 11:00
2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Deluxe-kamer
Slegs verblyf
Kothuis selfsorg
Selfsorg
Chalet
Slegs verblyf
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R633
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R633
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R633
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Wolmarans Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga

Sien kaart
  • 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZmRhOWViLWE5OGUtNGVhYS1hODVhLWFhMzE5OGQ3MDAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R633 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 15 Wolmarans Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.665119714158 30.247566707657
Soek in 'n groter streek