The Old Oak Manor
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Ontbyt word tussen 08:00 en 11:00 by Café Felix bedien.
Kamerdiens is beskikbaar gedurende Café Felix se gewone werksure.
Tee en koffie is beskikbaar in die gemeenskaplike area.
Middagete en aandete kan teen 'n addisionele fooi by Café Felix bespreek word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang