The Old School House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Old School House is in die Matjiesvlei-vallei op The River Farm naby Calitzdorp geleë. Dit is in die hartjie van die Klein-Karoo in 'n omgewing wat ryk is aan biodiversiteit. Dit was aanvanklik 'n NG-Kerk, toe 'n skool, en is in 2001 is dit omskep in gesinsverblyf.

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n groot oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. The Old School House word uitverhuur aan 1 groep op 'n slag sodat gaste die hele gebou tot hul beskikking het.

Gaste kan voetslaan deur die Karookoppies, swem en visvang in die rivier, wildkyk op die plaas, of net lekker ontspan en die uitsigte oor die rivier en die Swartberge geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by The Old School House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Old School House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za