Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sonia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Mark D - Apr 2024
Algehele gradering
Very relaxing.
Lizl D - Apr 2024
Algehele gradering
A delightful scenic property steeped in history.
John B - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Carmen V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en die nostalgie van erfstukke in die huisie sal ons bybly.
Conrad B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Kathrin H - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Bernadette B - Jan 2024
Algehele gradering
We loved our stay. It was wonderful, very quiet, and serene, which was needed.
Christoff J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Arno B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker familie kuier.
Suzette M - Des 2023
Algehele gradering
Weg van die besige stads lewe. Stil en rustig.
Anneli N - Des 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik, onewenaarbaar.
Mari P - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n verfrissende oornag verblyf.
Charl V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Herna V - Des 2023
Algehele gradering
Unique!
Wynand D - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 2 aande gebly en die omgewing besoek.
Adele P - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige historiese plaas in 'n pragtige ligging.
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing!
Danie V - Nov 2023
Algehele gradering
Seker ok vir een aand.
Gerhard R - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Restaurant is aanbeveelbaar.
Maretha S - Nov 2023
Algehele gradering
Beslis 'n plek wat weer besoek moet word!
Jolandi V - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig en aangename verblyf.
Michelle G - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely picturesque views and quiet tranquility.
Steve T - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Antoinette L - Okt 2023
Algehele gradering
Ons was 'n familie van 'n oupa en ouma, en ons vier kinders met hul gesinne, wat die naweek by The Old Village was. Almal het dit terdeë geniet!
Lees meerMarcus G - Okt 2023
Algehele gradering
Great accommodation, lovely location.
Antoinette L - Sep 2023
Algehele gradering
Ons familie, bestaande uit 5 egpare, waarvan 2 egpare klein kindertjies gehad het, het 'n heerlike naweek by The Old Village deurgebring.
Lees meerAnton B - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvry, outentiek en stylvol.
Elsa V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Hayden S - Sep 2023
Algehele gradering
A quaint and cosy stay.
Calli P - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Louisa S - Aug 2023
Algehele gradering
Immaculate bedding, comfortable.
Andre En Anita R - Aug 2023
Algehele gradering
Groot huis pragtig gemeubileer. Lekker snoesige bed en heerlike warm stort.
Lees meerGlenda T - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Theresa V - Aug 2023
Algehele gradering
Adam Tas-gevoel.
Arthur O - Aug 2023
Algehele gradering
Would not visit again.
Corrie P - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim akkommodasie. Goeie veiligheid.
Revell I - Aug 2023
Algehele gradering
Veilige, rustige atmosfeer.
Martha D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir julle gasvryheid. Hulle het uit hulle pad gegaan om dit besonders te maak en selfs ekstra moeite gedoen.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Crispin T - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect.
Kristy V - Jul 2023
Algehele gradering
Genotvol.
Jannie D - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Sonette D - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful old homestead stay for a weekend taking you back in time.
Keke M - Mei 2023
Algehele gradering
Its always nice to be in this place.
Stephani L - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing.
Tasha F - Mei 2023
Algehele gradering
As jy hou van ou plaasopstal tipe verblyf is hierdie vir jou.
Marissa J - Apr 2023
Algehele gradering
Wow.
Velma L - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Netjies en skoon.
Adam W - Apr 2023
Algehele gradering
It was perfect.
Karen C - Apr 2023
Algehele gradering
Spectacular views with old world charm.
Ellen V - Apr 2023
Algehele gradering
Confortable, peaceful and homely in a traditional old house (Posmeester) with beautiful views.
Celeste R - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig voor die kaggel met die mooiste uitsig op die berge.
Lee M - Apr 2023
Algehele gradering
Absolute gem of a place.
Keke M - Apr 2023
Algehele gradering
Nice and comfortable.
Donovan H - Mrt 2023
Algehele gradering
A wonderful, nature-filled weekend as a family.
Alice D - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect stay.
Marilize D - Mrt 2023
Algehele gradering
Nostalgiese en lieflike wegbreek.
Lees meerIan C - Feb 2023
Algehele gradering
Historical Charm.
Gary W - Jan 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Henro V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek om te rus.
Tersia T - Jan 2023
Algehele gradering
Ruim en gerieflik met sjarme. Die uitsig en rustigheid is onverbeterlik.
Annette G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing met al die nodige geriewe en vriendelike personeel.
Arnold M - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Yolandi R - Des 2022
Algehele gradering
Groot stylvolle huis met pragtige uitsig!
Lees meerEbeth D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Thomas F - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice setting in a peaceful and tranquil environment.
Lees meerAnnette S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Yvonne S - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely place. Good for the soul.
Lucia F - Nov 2022
Algehele gradering
Was heerlik.
Belita H - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Daniël L - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Lees meerJasper H - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, historic.
Alida G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Anna O - Sep 2022
Algehele gradering
Quiet, beautiful.
Elmine V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing. Ouwêreldse gevoel met moderne luukshede.
Lizè C - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Henda D - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige 'historiese' verblyf tussen sitrusboorde.
Lees meerAllan. M - Sep 2022
Algehele gradering
Quaint, quiet, comfortable.
Kosie S - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker leef in die verlede. Baie netjies.
Patrick S - Aug 2022
Algehele gradering
Puik, vriendelike diens.
Santie F - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker atmosfeer. Eetgerei onvoldoende. Braailig buitewerking. Kan linne agter vervang.
Maryke M - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik - soos altyd!
Antoinette L - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis om deel te word van 'n storie van lank gelede. Ons ontvangs, die huisvesting (met 'n kaggelvuur), die omgewing, en aandete was puik. Ons wil definitief weer gaan en langer bly, en ons beveel dit hoog aan. Baie dankie Sonia!
Lees meerBraam H - Aug 2022
Algehele gradering
Puik!
Hester S - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike ligging.
Lisa P - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful view.
Francois S - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Francois V - Jul 2022
Algehele gradering
Great experience, baie vriendelike en behulpsame span by Old Village!
Carol T - Jun 2022
Algehele gradering
Was perfek vir gesin van vier met drie hondjies - veilig en gerieflik.
Margaretha P - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing en heerlik geslaap.
Dewet B - Mei 2022
Algehele gradering
Historiese plaas.
Marilu J - Apr 2022
Algehele gradering
'n Vinnige oornagstop.
Pieter J - Apr 2022
Algehele gradering
Brilliant facility!
Jeanne R - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus, sal weer kom.
Carina E - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en knus.
Danie L - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig oor die vallei terwyl jy braai.
Lees meerZurietta P - Feb 2022
Algehele gradering
Gemiddeld.
Lees meerAmelda B - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerZulpha K - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful and tranquil place.
Hanna T - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxing, loved the long daily walks.
Tersia L - Nov 2021
Algehele gradering
Kuiernaweek saam met vriende.
Jack B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly in die Smitswinkel, baie netjiese ou huis met baie spasie vir binne en buite kuier.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Voortreflike verblyf.
Leen D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die natuur.
Hilda G - Okt 2021
Algehele gradering
Die huisie is gerieflik, die kaggel was heerlik! Mooiste uitsig!
Anna L - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Elzabe B - Sep 2021
Algehele gradering
Ou-Kaapse sjarme.
Lees meerPostma D - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties met die plaasatmosfeer.
Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Annetjie K - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Charlton O - Aug 2021
Algehele gradering
My kuier by The Old Village was besonders lekke.
Lees meerMaryke M - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Angela S - Jul 2021
Algehele gradering
Great.
Anja L - Jul 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig!
Lanice H - Jul 2021
Algehele gradering
Very peaceful stay when you need to get away from the rat race.
Isabelle Shirley K - Jul 2021
Algehele gradering
Relaxing, pleasant and enjoyed by the whole family. Good destination for children too.
Lees meerAdele C - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename en lekker naweek. Ons sal dit graag weer wil doen.
Erica D - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en mooi natuur.
Danie O - Mei 2021
Algehele gradering
Baie onpersoonlik.
Suzaan R - Apr 2021
Algehele gradering
'n Stukkie geskiedenis.
Maryke S - Apr 2021
Algehele gradering
'n Rustige naweek met 'n oog vol berge. Perfek as jy net wil 'unplug' en recharge.
Walter K - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Chris F - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik wegbreekplaas.
Fredrick F - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Henry R - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Vanessa H - Nov 2020
Algehele gradering
Spacious comfortable stay.
Kenneth W - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome, relaxing weekend.
Hettie V - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, mooi uitsig, veilig
Irene N - Sep 2020
Algehele gradering
We were met by a friendly kind host & recieved special Cape hospitality with oranges, fruit and wood for the fireplace!
Lees meerCorlia D - Sep 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Ute P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie maklik om te vind. Maak seker daar is winter beddegoed in September
Nico V - Aug 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, wonderlike plaasatmosfeer en baie netjiese plek met alle fasiliteite.
Johan H - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlike tyd op die plaas.
Lees meerZelda M - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful and good for the soul.
Estelle E - Jan 2020
Algehele gradering
Was baie lekker, heerlik gebly en air-cons in die kamers was 'n bonus!
Lizelle K - Des 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en stil. Lekker geslaap.
The Old Village se terugvoer
Hallo Lizelle
Baie dankie vir julle kuiertjie by ons.
Ek is baie bly dat julle dit geniet het en kom kuier gerus weer.
Groete
Sonia
Cable Path System Solutions Sa (pty) Ltd (vat No.:4040301063) 1 - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging! Skoon en netjies, met vyfster-meubels en heerlike lugversorging.
The Old Village se terugvoer
Hallo Jorg
Dankie dat jul ons gekies het vir jul wegbreek. Ons kan nie wag om jul weer te akkommodeer nie. Ek is bly julle het die tydjie geniet.
Groete
Sonia
Carel V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik! Skoon en netjies!
The Old Village se terugvoer
Hallo Carel,
Baie dankie dat jul ons gekies het om by te bly. Ek is bly julle het jul tydjie geniet. Kom loer gerus weer in.
Groete
Sonia
Dirk V - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende rustige verblyf, fantastiese vriendelike diens deur Sonia, Naomi en staf. Kos is ver bo verwagting, was heerlik!
The Old Village se terugvoer
Hallo Dirk
Dit was so lekker om julle by ons te gehad het. Ek is bly julle het jul kuiertjie geniet. Naomi en die personeel stuur groete en kom loer gerus weer in as jul in die area is.
Groete
Sonia
Michelle V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik gewees. Ons troeteldier kon ook saamkom.
The Old Village se terugvoer
Hallo Michelle,
Dankie dat julle vir ons gekies het vir julle wegbreek en dat julle dit geniet het. Kom maak gerus weer 'n draai.
Groete,
Sonia
Sonja W - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig.
The Old Village se terugvoer
Hallo Sonja,
Ek is baie bly dat julle julle verblyf by ons geniet het. Ons het die water probleem uitsorteer. Jammer vir die bietjie ongerief. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Sonia
Saleha S - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely, relaxing stay.
The Old Village se terugvoer
Hallo Saleha
I am glad you enjoyed your stay. When you are in the area come say hello.
Regards,
Sonia
Alida M - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige huis met asemrowende uitsig!
The Old Village se terugvoer
Hallo Alida
Jammer vir die eetgerei wat nie voltallig was nie en vir die onvoorsiene water probleem. Ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien.
Groete
Sonia
Julia S - Sep 2019
Algehele gradering
A comfortable and pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Gerieflike en aangename plek.
Silwerskoon. Oorgenoeg karakter en historiese gevoel. Baie goed ingerig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Old Village se terugvoer
Hallo Julia,
Thank you for visiting The Old Village. I am glad that you enjoyed you're stay. Hope to see you in future again.
Regards
Sonia
Pieter N - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig met 'n fantastiese uitsig!
The Old Village se terugvoer
Hallo Pieter,
Dankie dat jul ons jul keuse gemaak het vir 'n wegbreek. Die koffiekoppies het darem nou Beker maatjies bygekry. Kom kuier gerus weer.
Groete
Sonia
Frans F - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ligging.
Pragtige berg-uitsig en mooi uitsigte op die dorp.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Old Village se terugvoer
Thank you Frans.
Regards
Sonia
Tibby B - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderful atmosphere in professionally and well-restored old village.
The Old Village se terugvoer
Thank you for staying with us. I am glad you enjoyed your stay. Please come visit again.
Regards
Sonia
Katherine K - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely location with good food.
The Old Village se terugvoer
Thank you very much Katherine. Hope to see you again.
Regards
Sonia
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Modderfontein, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom