Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Tree

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir The Olive Tree
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Natie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professionele diens, eienaars is baie gasvry.

Ons het 'n heerlike ontbyt gekry in 'n baie gesellige atmosfeer. 'n Mens voel sommer tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense.

Netjies, skoon en ruim kamer. Eienaars is baie gasvry, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en lekker geslaap.

The Olive Tree het ons vriendelik ontvang. Lekker gesels. Kan kamers aanbeveel met lekker beddens en 'n lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beryl P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

See the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie goeie diens, baie gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie mooi en lekker!

Die gastehuis is netjies en die eienaars baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful two day experience. Elna and the staff were brilliant.

We were made welcome and comfortable from the time we arrived. Tea and coffee was offered on arrival once we settled in our room. Elna gave advice on where to eat and where the best areas were to visit the flowers. We enjoyed our visit to Gougap Nature Reserve, Okiep and Nababeep. Breakfast and the service were superb. A highly recommended B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
As K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
As K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer ruim en netjies.

Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Haardroër ongelukkig nie effektief en dis ongerieflik om hare droog te maak, geen stoel by spieël. Ontbyt was lieflik en genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pest Control Specialists West Coast J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pest Control Specialists West Coast J
Besigheidsreis

Ons verwagtinge was oortref!

Van dat ons ingestap het by The Olive Tree in Springbok, was ons verwagtinge oortref ten opsigte van hulle vriendelikheid, gasvryheid, die kamers en alles verder was perfek! Ons sal met ons volgende besigheidsbesoek graag weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa E - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa E
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens!

Die bestuurder is meer as vriendelik! Ons het koffie gekry met aankoms; alles is vir ons gewys en sy het ook vir ons plek bespreek by 'n restaurant. Kan die Olive Tree met liefde aanbeveel vir enigeen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite expensive but great service and location

Owner very friendly and welcoming. Found it a bit expensive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanlie V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanlie V

Gerieflik.

Hartlike ontvangs. Gerieflike, skoon verblyf. Lekker ontbyt. Billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaap C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Waarde vir geld. Gasvrye ontvangs. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle C - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle C
Enkelreisiger

Comfortable and felt very welcome, stayed in a beautiful room

Enjoyed the stay at The Olive tree. Its very well looked after and we were given a local map and helpful tips on what we could do in the area. Very comfortable room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John R - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John R
Saam met vriende

Had some difficulty in finding the place but received first class service once checked in.

It took me a while to find The Olive Tree guest house but once checked in the service was excellent, as was the breakfast next morning. I left my credit card in the pay-machine by mistake but management was very helpful in offering to send it on to me by registered mail. The Olive Tree is highly recommended for comfort and convenience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90d30721045371740b1082a23e0f2a34b73cf541d1b3b9a20cce03267adad2421756bb03d9489fe6640d5ca8aced170ed74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Olivier Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.658903279365 17.897211313248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem