The Orchid Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Esbe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Tanja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het slegs oornag maar fasiliteite was baie netjies en skoon.
Willie F - Des 2023
Algehele gradering
Gawe mense en goeie waarde vir geld.
Greg T - Jul 2023
Algehele gradering
Very warm welcome.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Sandra V - Sep 2022
Algehele gradering
Friendly owner, fine room.
Pieter B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Baie, netjiese skoon kamers. Aanbeveel aan enige reisiger deur Vaalwater of omgewing.
Corrie P - Mei 2022
Algehele gradering
Bulletjierugby.
Marius S - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Alta B - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig, netjies.
Peter B - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Emile B - Nov 2021
Algehele gradering
Stop and Go
The Orchid Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.
Esbé
Theo F - Sep 2021
Algehele gradering
Het oornaggeriewe benodig en kamer in die solder het voldoen.
Leoni B - Jul 2021
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik en plek was skoon en netjies.
Jannie V - Mei 2021
Algehele gradering
Kamers baie smaaklik voorberei, netjies en ontvangs was baie vriendelik.
Thys K - Nov 2020
Algehele gradering
Ek het net oorgeslaap vir een aand. Alles was 100% en ek kan nie fout vind met geriewe beskikbaar nie.
Lindsay D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie behulpsaam.
Andre N - Nov 2019
Algehele gradering
Perfek.
Madelyne V - Sep 2019
Algehele gradering
Overcharged for service.
Hettie S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, pragtig ingerig.
Bernadette D - Apr 2019
Algehele gradering
Kort.
Lees meerThe Orchid Guesthouse se terugvoer
Bernadette, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons sal beslis aandag gee aan die ligte. Die waterprobleem is 'n eerste, maar dit het ons laat besef dat as gastehuis vol is, ons nou defnitief nog 'n geyser sal moet installeer. Hoop dat alles reg sal wees as julle weer kom. So help ons mekaar.
Esbé
Maritza L - Nov 2018
Algehele gradering
Pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike verblyf.
Ons het ons verblyf baie geniet en sal graag weer wil terugkom. Die aandete en ontbyt was baie lekker en die diens is vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Katja D - Nov 2018
Algehele gradering
An oasis in the middle of the bush.
Annietha B - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige kamer met vriendelike diens.
Leilani L - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Christelle S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Johan J - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Wouter P - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Esmaralda B - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflik.
Ania B - Okt 2017
Algehele gradering
Perfect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek.
Lieflike gasvryheid, kamers is netjies en word goed daarna gekyk, pragtige tuin. Lekker storte, kamers is mooi versier en die ontbyt is heerlik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Martin S - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon en gerieflik, maar lawaaierige omgewing.
The Orchid Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die kommentaar. Ons gastehuis is ongelukkig nog in sy ontwikkelingsfase, maar ons sal sover moontlik u kommentaar ter harte neem en strewe om die gastehuis net beter en beter te maak.
The Orchid Guesthouse
Buyiswa P - Jul 2017
Algehele gradering
Customer service was great.
Jana P - Jun 2017
Algehele gradering
Charming place with a beautiful garden.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bekoorlike plek met 'n pragtige tuin.
Elke kamer het 'n tema. Ek het in die Butterfly-kamer gebly wat skilderye in het wat die eienaar self geverf het en dit gee die luukse kamers 'n spesiale gevoel. Goeie diens en lekker kos. Hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mavrostraat 272, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom