The Orion Guesthouse
Beskrywing
The Orion is 'n unieke gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Hier sal jy gerief, sekuriteit en luukshede aantref, alles in een. Jou gasheer en -vrou, Lourens en Jackoline, sal tot jou diens wees om seker te maak dat al jou behoeftes bevredig word.
Dit bestaan uit 9 luukse en suite-kamers en 1 selfsorg-eenheid, 'n ruim eetkamer wat op 'n pragtige koi-poel met lopende water uitkyk en 'n Jacuzzi wat oorloop in 'n aanloklike, kristalhelder swembad. 'n Private sitkamer met DStv en ingeboude braaigeriewe wat ideaal is vir 'n gesellige kuier. Veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang tot die eenhede word ook voorsien.
The Orion is naby 'n winkelsentrum, restaurante, wegneemwinkels, 'n motorhawe, fliek, kasino, 'n golfbaan en fiksheidsentrum. Dié gastehuis kan ook maklik via die N4 bereik word.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na The Orion Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |