The Overnight

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Overnight is in The Bridge Wedding Venue geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n troue bywoon, sakereisigers en oornaggaste.

Die verblyf beskik oor 3 gerieflike kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe het.

Ontbyt is ingesluit by die tarief en word in die gemeenskaplike eetarea bedien.

Die gastehuis het ook 'n swembad en 'n Lapa-area met braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

The Overnight is apart van The Bridge Wedding Venue, maar gaste het toegang tot die venue se tuine.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Overnight gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za