LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Owl House | LekkeSlaap
+14

The Owl House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Mei 2021 tot 26 Mei 2021.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorsekloofstraat 39, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R600 R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Owl house is ’n gerieflike selfsorgkothuis vir 2 gaste in Wavecrest, Jeffreysbaai.

Hierdie oopplan-kothuis het ’n privaat ingang en ’n dubbelbed. Die en suite-badkamer het ’n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met ’n tweeplaat-gasstoof en induksieplaat, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ’n ontbyttoonbank.

Die sitarea het ’n TV met DStv, sowel as WiFi met werkspasie .Dit lei na ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai-area. Daar is parkeerplek vir 1 motor.

The Owl House is 550 m vanaf verskeie winkels en restaurante en 710 m vanaf die strand. Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiteite, soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, in die Kabeljous Natuurreservaat stap, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en gholf. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Branderplankry en Skulpie Musuem besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Owl House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Noorsekloofstraat 39, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorsekloofstraat 39, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c6192809157d990c13ba13ba1a111ea35033627dc84c68ee2f486c41700f1051d605b2579d98dc0cd05608dbcc78a3e1dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R510  per nag (plek vir 2) 39 Noorsekloof Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.032331775296 24.925332335274
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!