LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Owl Tree House | LekkeSlaap
+23

The Owl Tree House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 184, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Owl Tree House is in Voëlklip, Hermanus, geleë net 10 minute se stap vanaf die bekende Grotto-strand. The Owl Tree House bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis met elegante afwerkings en pragtige uitsigte.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers met 4 badkamers en 'n afsonderlik, onafhanklike kothuis in die tuin. Dit is die ideale bestemming om te kom ontspan en Hermanus te geniet. Die huis is geskik vir 'n gesin of 'n groep met ruim onthaalareas en 'n kamer met 'n pool-tafel. Die onthaalarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel vir daardie koue winteraande. Die hoofslaapkamer front na die see, is op die boonste verdieping en het 'n skuifdeur wat toegang bied tot 'n patio. Die tweede slaapkamer op die boonste verdieping kyk uit op die berg. Op die onderste verdieping het die een slaapkamer 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens. Dié slaapkamers het ruim kaste en 'n en suite-badkamer.

Gaste kan kies tussen 'n ingeboude braai op die balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig in die verte of 'n braai-area wat uitkyk op die berg. Die kothuis het 'n berg-uitsig en 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, yskas en 'n mikrogolfoond. Die pragtige tuin word goed in stand gehou en het 'n veilige elektriese hek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Owl Tree House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 8ste Straat 184, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 184, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADcQeLMW0RuNg9iMVt4tXCVi7fupPeMFunTyP4wvLLeRF5ouEut?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 950  per nag (plek vir 10) 184 8th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.409605747665 19.28721037295
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!