Beskrywing
Dié ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eet area, 2 plaat stofie 'n TV en 'n stoep met gemaklike sitplek in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met kook- en eetgeriewe, soos 'n kookplaat, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Indien u met troeteldiere reis, stel ons asseblief voor u aankoms in kennis. Goed opgeleide troeteldiere word slegs met afspraak toegelaat. 'n Fooi van R150 per verblyf is van toepassing en is betaalbaar met aankoms. Troeteldiere word nie op meubels of beddens toegelaat nie. Enige skade aan meubels of eiendom sal 'n bykomende koste meebring. Troeteldiere moet te alle tye op 'n leiband gehou word terwyl hulle op die perseel is. Gaste is verantwoordelik vir die skoonmaak na hul troeteldiere.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n kongingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n gaskookplaat, 'n mikrogolf, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe, soos 'n gaskookplaat, 'n mikrogolf, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Indien u met troeteldiere reis, stel ons asseblief voor u aankoms in kennis. Goed opgeleide troeteldiere word slegs met afspraak toegelaat. 'n Fooi van R150 per verblyf is van toepassing en is betaalbaar met aankoms. Troeteldiere word nie op meubels of beddens toegelaat nie. Enige skade aan meubels of eiendom sal 'n bykomende koste meebring. Troeteldiere moet te alle tye op 'n leiband gehou word terwyl hulle op die perseel is. Gaste is verantwoordelik vir die skoonmaak na hul troeteldiere.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Loft Villa het twee slaapkaers. Di hoof slaapkaer het 'n koninggrootte-bed en kamer twee het twee enkel beddens. Kamer twee (Loft kamer) word nie aanbeveel vir kinders onder die ouderdom van 7 nie. Daar is 'n sleeper couch in die sitkamer vir jonger kinders. Loft Villa het 'n eet kamer, volledige kombuis, sitkamer met DSTV en een badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook 'n privaat braai area met eet plek en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Indien u met troeteldiere reis, stel ons asseblief voor u aankoms in kennis. Goed opgeleide troeteldiere word slegs met afspraak toegelaat. 'n Fooi van R150 per verblyf is van toepassing en is betaalbaar met aankoms. Troeteldiere word nie op meubels of beddens toegelaat nie. Enige skade aan meubels of eiendom sal 'n bykomende koste meebring. Troeteldiere moet te alle tye op 'n leiband gehou word terwyl hulle op die perseel is. Gaste is verantwoordelik vir die skoonmaak na hul troeteldiere.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Hoogekraal, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang