Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl's Roost

Gastehuis
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 24 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Regent-straat 10, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R650 R433 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Owl’s Roost bied bekoorlike oornagverblyf in Greyton, 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-omgewing. Dié solderwoonstel is op die eienaar se perseel geleë en spog met privaat geriewe om 'n rustige wegbreek te verseker.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n balkon met 'n eetarea en wat 'n uitsig op die Riviersonderendberge bied. 'n Braai-area is beskikbaar. Gaste wat die area wil verken kan aktiwiteite soos visvang en bergfietsroetes aandurf, of verskeie restaurante besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Owl's Roost sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër

Ekstras

  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir The Owl's Roost
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Necia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 9

Ligging

  • Regent-straat 10, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Owl's Roost het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Regent-straat 10, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f63a63ce2c296c2e634f8e68c78d278966a35dc8f3bc824aec65f064656440001b200eb6be51bbce80f564be67b30abfb15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 10 Regent Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.044748982736 19.615800390144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem