Clarens The Paddocks 21
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naauwpoortstraat 14, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Clarens The Paddocks 21 is 'n pragtige drieslaapkamer-vakansiehuis 21 km vanaf die Golden Gate Highlands Nasionale Park in Clarens.
Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die huis het 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel vir koue aande. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Die verblyf het 'n omsetter en sonpanele wat tydens beurtkrag inskop.
Gaste kan buite op die stoep met 'n ingeboude braai en 'n berg-uitsig ontspan. Daar is ook 'n lieflike tuin waar gaste kan piekniek hou. Veilige parkeerplek en WiFi is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Clarens The Paddocks 21 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 70
Jaar gelys 2
Ligging
- Naauwpoortstraat 14, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Clarens The Paddocks 21 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naauwpoortstraat 14, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom