Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palm Flats - Chic Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 13, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 R832 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Palm Flats - Chic Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende, gesinne, 'n paartjie en sakereisigers.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingroootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n oopplan-kombuisie, 'n sitarea met 'n rusbank en slim-TV, asook 'n eetarea waar gaste maaltye kan geniet of kan werk. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die slaapkamer en die sitarea se skuifdeure lei na die stoep met 'n sitarea.

Die verblyf is naby restaurante en 'n supermark. Dit spog met rugsteun-WiFi, 'n skoonmaakdiens 3 keer 'n week en wasgoeddienste op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Palm Flats - Chic Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Albany-weg 13, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
R1 040 R832
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 040
R1 040 R832
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 13, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0e8b68ae1d9dfd6479fa17bc5f5806800c6fe3581aa25944b98ede067109855fe1400b00972568c44f8534c364a197e9859?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R832 per nag (plek vir 2) 13 Albany Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.914580919921 18.392886095107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem