Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palms 3

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Palms 3, Hoek van Burnard- and Hill-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Palms 3 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Strand. Die eenheid is naby die strand, winkelsentrums, gholfbane en plaaslike restaurante.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander 'n bad. Die leefarea het 'n slaapbank vir 'n ekstra gas teen 'n ekstra koste.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n toonbank met stoeltjies, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die kompleks bied gemeenskaplike geriewe, soos 'n swembad, braaigeriewe, 'n gimnasium en 'n munt-wassery.

Slaapplek

’n Bespreking by The Palms 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Palms 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rosemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • The Palms 3, Hoek van Burnard- and Hill-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Palms 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Palms 3, Hoek van Burnard- and Hill-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10d1cce079756813aed74ebc9ca5552bc06ac4029bc0dd1b6bba27b301c443de1d0b89ddfbe08dc7028416a602ee10ce9dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 3 The Palms Corner of Burnard and Hill Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111254546837 18.823974738831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem