+7

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Strandweg, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die Palms is geleë in die pragtige kusdorp, Melkbosstrand. Hierdie selfsorg-ateljeewoonstel is slegs 40 m van die strand af.

Dit bestaan uit 'n kombuis, 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea is toegerus met 'n koningingrootte-bed en kasruimte. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die woonstel lei na 'n onderdak-patio met 'n buite-eetkamerstel en braaigeriewe met gedeeltelike see-uitsigte.

Dit is 900 m van 'n winkelsentrum en 5 km van die Koeberg Natuurreservaat af geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hercú T
Saam met lewensmaat
5.0
Lockup and go. Plek is baie net, het alles wat jy nodig het, as jy net 'n slaapplek soek. Loopafstand van die strand en see.
Nov 2025
Anita V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief terugkeer! Ons het dit terdeë geniet, stil en rustig met uitsig op die see.
Apr 2025
Marele L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike plek om te ontspan en te rus! Dit was baie lekker gewees en dit is so rustig daar. Die uitsig is fantasties.
Feb 2025
Yolande B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik puik puik. Dit was heerlik, gerieflik, met heerlike geriewe, mooi soos op die foto met 'n lieflike uitsig. Sien my vir seker weer. Hoogs aanbevee...
Sien meer
Jan 2025
Nikki E
Saam met vriende
5.0
Rustig, skoon en baie lekker kuier stoep. Heerlike verblyf met see uitsig, loopafstand strand toe!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandweg, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Strandweg, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbShmsccver60jmcP3x5HsMsWJu81CDR5FUhB0n9VMBec4g8eZy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.707996641901 18.443984537137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang