The Palms
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cormelia (Tjokkie) Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Jare op LekkeSlaap 8
Opsomming van Resensie
Arno T - Apr 2024
Algehele gradering
Sentraal, netjies en rustig met 'n pragtige tuin.
Ilze B - Jan 2024
Algehele gradering
Julle. Het 'n juweel in Cradock! Lekker gebly en soveel waarde vir geld.
The Palms se terugvoer
Good morning Ilze,
Thank you for your wonderful feedback, we truly appreciate it.
We have Cloud 9 5 Star beds in our units.
We hope to see you soon in the future.
Kind regards,
Cormelia du Preez
Michael S - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Elizabeth Cornelia E - Des 2023
Algehele gradering
Dit voel alreeds of ons nuwe vriende gemaak het.
Edward W - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Niel L - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en vir seker toekomstig gebruik maak.
Amber M - Okt 2023
Algehele gradering
Great, comfy stay close to the show, which was ideal for popping in and out.
Johan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, baie gerieflik.
Megan H - Okt 2023
Algehele gradering
Brilliant.
Jaco E - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Chandrea S - Sep 2023
Algehele gradering
Was really great for a short stay!
Lees meerThe Palms se terugvoer
Good day,
Thank you for your support we truly appreciate it.
We had a guest with her small dogs that weekend until Tuesday seeing we are a pet-friendly guesthouse.
We were 2 on duty, both a blonde lady and a blonde gentleman. We serviced the flats as the people checked out as well as helped the people remove their function goods.
We do not recall once a request nor see a phone call on either of the 2 numbers, noted on the 30cm x 25cm Rules & Info board at the flat front doors, to ask the other guest to take her dogs back to her flat courtyard and neither does the gentlemen on duty. We however saw the dogs running for half an hour in the garden area with her husband overseeing them.
I do appologize on their behalf and regret that you did not bring it to our attention seeing it could have been resolved immediately without making a note of it on a review platform. We would have loved to resolve it if it was just communicated to both of us on duty that morning moving between flats or even then a phone call to either one of us.
We can only appologize on the platform seeing we can not help resolve it now.
Kind Regards
Management
Jj O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en was ideaal met die funksie wat ook by The Palms was.
Brian D - Jul 2023
Algehele gradering
Cold weather, cosy room.
Sunette A - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Nelisiwe D - Jul 2023
Algehele gradering
The stay was pleasant when we eventually gained assess to the premises and our room which took over an hour.
Lees meerAlmay L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, sommer lekker gebly vir die een nag se oorslaap.
Zee C - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely space to overnight.
Duané V - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het vir 'n naweek!
Lees meerLiezl S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, netjies, veilige kamer.
Elario F - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful accommodation. Secure and safe and provides beautiful scenery with activities for the whole family. Being close to all shops is an added bonus.
Annelize M - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jean D - Des 2022
Algehele gradering
Altyd netjies en skoon en vriendlike diens.
Loretta R - Des 2022
Algehele gradering
A well-maintained and gorgeous setting.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Elsabe C - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Matthys F - Mei 2022
Algehele gradering
Saam met vriende van die Gideons om Bybels te plaas, so ons het bekostigbaar gesoek met WiFi en veilige parkering.
David N - Mrt 2022
Algehele gradering
The Palms is 'n pragtige en netjies gastehuis met baie behulpsame personeel.
Candice B - Mrt 2022
Algehele gradering
Will go back any time.
Antoinette D - Jan 2022
Algehele gradering
Ideale oorslaapplek op pad see toe.
Gerhard V - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag op pad terug huis toe.
Jayshree N - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable and neat rooms.
Maretha S - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë en baie netjies.
Riaan B - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende Akkommodasie.
Christelle B - Des 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik, skoon en die swembad 'n pluspunt.
Anita K - Des 2021
Algehele gradering
Oornag verblyf op pad met vakansie.
Rudolph V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was brilliant. Die ontvangs was baie goed en die plek is regtig nice.
Jean D - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anton P - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Martin P - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie ondervinding en sal weer daar tuisgaan.
Yolanda S - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Bonolo K - Nov 2021
Algehele gradering
They were so friendly, I really enjoyed my stay there.
Rooie R - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike netjiese verblyf met 'n hartlike ontvangs.
Lorraine M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Karlien V - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, baie gemaklik en vriendelike diens.
Bonita R - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful venue for a wedding. Very convenient
Laureen B - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent!
David G - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Jill Vorster V - Apr 2021
Algehele gradering
Serene and welcoming environment.
Willie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf, baie goed.
Jhanecke S - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was skoon, netjies en lekker ruim.
Dawie V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker stil plek.
Peter S - Jan 2021
Algehele gradering
Friendly lady clean everything you need.
Elmi J - Jan 2021
Algehele gradering
The Palms is 'n heerlike plekkie vir 'n oornag. Ons het lekker daar gekuier. Die kamers is ruim, netjies en goed ingerig. Baie dankie.
Jc H - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelik en tegemoetkomend.
Ferdie V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Lees meerCharlene P - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik
Pieter K - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike omgee mense, alles was puik!
Martie V - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike oornagakkommodasie.
Santa A - Des 2020
Algehele gradering
Slept only one night, we were received by Tjokkie who was very friendly and made us feel at home right from the start.
Greg B - Des 2020
Algehele gradering
Great stop over.
Anton D - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly. Veilig en skoon. Alles wat jy benodig is voorsien
Peter S - Sep 2020
Algehele gradering
Brief but pleasant.
Koos G - Sep 2020
Algehele gradering
Puik goeie diens.
Theunis V - Sep 2020
Algehele gradering
Very friendly and accommodating hosts!
Adele W - Aug 2020
Algehele gradering
Vir seker die beste, veiligste, vriendelikste verblyf in Cradock!
Charmaine C - Mrt 2020
Algehele gradering
Refreshing.
Theresa C - Mrt 2020
Algehele gradering
Clean, safe, helpful, nice and neat.
Marlynn M - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Adele W - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier met gasvrye gasvrouens.
Kobus B - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Louise B - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek. Vriendelike staff. Pragtige kamers en tuin met ‘n asemrowende swembad vir klein en groot.
Quentin E - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome place to stay. Amazing pool. Rooms were spotless, all one needs. Lovely garden setting. Host amazing.
Charlene D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, goeie diens en vriendelike gasvrou.
Lindie R - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en aangenaam.
Brandon B - Des 2019
Algehele gradering
A perfect overnight stay.
Lauren H - Des 2019
Algehele gradering
Well located! Stunning rock pool.
Karien D - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful plek en ons het lekker gaan afkoel voor ons gaan rus het.
Lhoryn S - Des 2019
Algehele gradering
Absolutely pleased with our stay! Lovely rooms so clean and easy if you're travelling with children. Fabulous pool!
Suzette K - Des 2019
Algehele gradering
Mooi plek.
Minette C - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek om te oornag!
Deon J - Des 2019
Algehele gradering
Goed geleë, billik en gerieflik.
Paul B - Des 2019
Algehele gradering
Good for three nights.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed vir drie nagte.
Cormelia is 'n baie vriendelike gasheer. Min probleme ken 'n vinnige oplossing en sy doen alles vir die gaste. Die woonstelle moet 'n bietjie opgeknap word. Ons het drie pragtige dae in die Palms gehad. Dankie, Cormelia.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlette P - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Shawn G - Okt 2019
Algehele gradering
Baie mooi en ruim kamers, motor is veilig.
Charlotte V - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Michelle N - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Frans F - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en maak voorsiening vir konferensies.
Gert R - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, hulle sal my weer sien.
Hendrik G - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Rooie R - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Lourenta R - Aug 2019
Algehele gradering
Op die hande gedra!
Esmeralda P - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was goed gewees, die kamer was goed toegerus en die warm kombers en lugreëling het my verblyf in die hartjie van die winter baie beter gemaak.
Lees meerThe Palms se terugvoer
Goeiemiddag Esmeralda,
Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat u ervaar het en die betrokke personeel lid sal aangespreek word om te verseker dat die diens vir u in die toekoms beter is.
Aangaande die ingangshek; Ons het 10 klein palms in 'n ry geplant by die ingang van die akkomodasie wat nog baie klein is en dan is daar die palesiding heining. Ons het nie 'n uitklim knoppie paneel nie maar 'n parkeer een wat van n ligte voertuig tot 'n SUV wat vanuit die motor gebruik moet word. Die paneel bord is gemonteer in 'n muur wat verlig is tesame met ligte by die ingang en ek kan nie verstaan hoekom u die voertuig verlaat het nie. Die hoogte en afstand van die hek is in ag geneem toe ons die paneel installeer het om te verseker dat dit vanuit enige voertuig gebruik kan word. Dieselfde maatreëls is van binne die erf toegepas met die gemak dat dit automaties oopmaak as mens op die blad parkeer soos aangedui op die bord daarby. Indien nodig kan ek fotos verskaf.
Ontbyt word in die ontbytkamer bedien met volledige kontinentale uitleg sowel as sap, jogurt en 'n volledige Engelse ontbyt en ons het dissiplinêre stappe geneem teen die personeel lid wat aan diens was daardie dag omdat die prosedure nie gevolg was nie. Die personeel lid het aangedui dat hy onseker was oor die kamer bediening omdat dit die eerste keer was dat dit versoek was op sy rooster en daar is slegs een personeel lid op ontbyt diens elke dag en dat hy nie die initiatief geneem het om die ander 3 personeel aan diens daardie dag te betrek om die versoek flink en vlot uit te voer nie. Hy vra dus ook om verskoning vir die ongerief en ons dink dit sal goed wees om die ontbyt terug te betaal aan u. U kan u bankrekening nommer deergee aan die kantoor om dit te doen.
Weereens baie dankie vir u ondersteuning en ons hoop dat julle in die toekoms weer hier kan hê met 'n merkbare verbetering.
Cormelia du Preez( Eienaar)
Monique W - Mei 2019
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik en skoon.
Verblyf was gerieflik en skoon en goeie waarde vir geld. Goeie plek om te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerrie D - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Nathania T - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies. Asemrowend mooi.
Henry B - Apr 2019
Algehele gradering
We were received in a friendly, courteous manner and felt at home straight away.
Urma P - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Franca V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese stop op pad see toe.
Cindé G - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig en gerieflik.
Annemarie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename en rustige verblyf.
Michelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Egte Karoo gasvryheid en elegansie!
Coenraad S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was gerieflik en veilig.
Hester V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike slaapplek en rustige atmosfeer.
Jacques S - Jan 2019
Algehele gradering
Stunning.
Theuns K - Jan 2019
Algehele gradering
'n Heerlike plek om na 'n lang reis lekker te slaap!
Gabi W - Des 2018
Algehele gradering
Definitely an oasis in the Karoo!
Corina M - Des 2018
Algehele gradering
Perfect overnight accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte oornag akkommodasie.
Skoon, veilig, stil, pragtige swembad en pragtige tuine om te ontspan na 'n lang dag se moeilike ry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Surenthia M - Des 2018
Algehele gradering
Pleasantly surprised.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam verras.
Dit was ons eerste keer by The Palms en ons sal vir seker weer gebruik maak van hulle.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anton V - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf.
Este J - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike gesinsverblyf.
Daniel G - Des 2018
Algehele gradering
Great place to break your journey!
Elzette M - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende plek met alles wat jy nodig het om te oornag of te ontspan.
Wayne M - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en gerieflike dienste.
Yolandi V - Okt 2018
Algehele gradering
Oulike oase in Cradock.
John A - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike staf, gemaklike kamers, baie goeie veiligheid.
Neels U - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Carol B - Sep 2018
Algehele gradering
A very comfortable stop and would not hesitate to recommend it.
Danie S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Sihle N - Aug 2018
Algehele gradering
Great hospitality, much appreciated.
Junior W - Aug 2018
Algehele gradering
Puik, presies wat ek verwag.
The Palms se terugvoer
Baie dankie Franz.
Hoop ons sien julle gou weer.
The Palms
Loeritha M - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik en ruim met alles wat jy benodig.
The Palms se terugvoer
Goeiemore Loeritha
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
The Palms
Dinette C - Jul 2018
Algehele gradering
Comfortable and well equipped.
Marlette P - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, voel sommer tuis.
Lees meerTanja M - Jun 2018
Algehele gradering
Moderne gerief.
The Palms se terugvoer
Goeiemore Tanja,
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
The Palms
Jacques R - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
The Palms se terugvoer
Goeie middag Jacques
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop om julle gou weer in Suid-Afrika te sien.
Vriendelike groete
The Palms
Lydia E - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Johan B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Johan H - Mei 2018
Algehele gradering
Great location and service.
The Palms se terugvoer
Goeiedag Johan
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
The Palms
Japie D - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflike en rustige verblyfplek.
The Palms se terugvoer
Goeiedag Japie
Baie dankie vir die goeie resensie, dit was ons voorreg om julle hier te kon hê. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
The Palms
Hannes G - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en vriedelike diens.
David M - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent facilities further enhanced by friendly and efficient staff,
Madrie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Corne V - Jan 2018
Algehele gradering
Regtig 'n oase in die Karoo.
Louis M - Jan 2018
Algehele gradering
Ek was al by 'n paar plekke in my lewe en hierdie is een van die bestes, regtig baie vriendelike eienaars.
Alicia M - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker "fun" akkommodasie!
Marie M - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Bronwyn R - Des 2017
Algehele gradering
We had a great evening at The Palms! It’s was clean and tidy.
Analize T - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Zelda E - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike swembad, lugversorging in kamers en beddens gemaklik.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Fransie R - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige juweel, met dierbare omgee-mense!
Albert B - Nov 2017
Algehele gradering
Enjoyable and relaxing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en ontspannend.
Uitstekende en romantiese atmosfeer van Rustic Cottage. Die kleurvolle swembad en braai-area was skoon en indrukwekkend. Mal oor die antieke meubels. Enigste negatief - die yskas het nie gewerk nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Palms se terugvoer
Good Day Albert,
Thank you so much for your review. We will look into the fridge problem immediately. We hope to see you again soon.
Regards
The Palms
Japie C - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam na lang warm reis om af te pak en te ontspan.
The Palms se terugvoer
Goeienaand,
Weereens baie dankie vir u ondersteuning ons waardeer dit opreg.
Jammer oor die TV probleem want ons het n A4 uiteensetting van hoe om die TV weer in te stel as gaste per ongeluk die TV i.p.v DStv remote gebruik teen die kaste waar bo die TV's is en nog een bo elke kamer deur met ons telefoon nommer op. Ons is spyt dat u ons nie gekontak het dat ons u hulp kan verleen nie.
Vriendelike Groete
Deneill S - Des 2016
Algehele gradering
Alles was skoon en in 'n goeie kondisie. Ek was baie gelukkig.
Johan P - Des 2016
Algehele gradering
Ons was beïndruk met The Palms en dit was vir ons 'n aangename ervaring.
Linda H - Nov 2016
Algehele gradering
Access not clear.
The Palms se terugvoer
Hello,
I am sorry that you felt that way. We addressed this complaint with the lady attending to you. There is no bell at the gate but huge signs indicating the cellphone number on all entrances because a bell system does not work on a 8 000 square property. The geysers are gas geysers and if cold water is opened before the water becomes hot it will become cold. We had the technician here and your rooms has still got gas in so we suppose that is what caused the problem. Twanette was phoned twice after booking you in that tells me that she must have introduced herself and gave you her direct number. The cleaner on the other hand did state that she did not introduce herself but referred you to Twanette. There is always people on the premises 24 hours because the owner resides on the premises. Sorry for your inconvenience. We did address the situation.
Irma V - Nov 2016
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dundasstraat 59, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom